Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kalahari Rus

Deluxe 2-enkelbedkamer
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het 2 enkelbeddens en 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n yskassie, broodrooster, ketel en mikrogolf. Alle eetgerei en breekware word voorsien. Die kamer het ook 'n groentewasbak, 2 stoele, lugversorging, 'n platskerm-TV en DStv. Braaigeriewe is ook beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
One-bedroom Apartment
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Dié eenheid het 'n dubbelbed en 'n enkelstapelbed. Daar is 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Alle eetgerei en breekware word voorsien. Daar is ook 'n tafel en twee stoele. In die suite is daar lugversorging, 'n platskerm-TV en DStv. Die woonstel het ook sy eie braai-geriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs die kamer

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Self-catering Apartment
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Dis 'n volledig toegeruste selfsorgwoonstel met lugversorging, 'n dubbelbed en 'n spieëlkas in die slaapkamer. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is volledig toegerus en beskik oor 'n yskas, 'n broodrooster, 'n ketel, 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof en 'n oondjie. Alle eetgerei en breekware word voorsien. Die leefarea is gemaklik gemeubileer met 'n enkelrusbank en 'n stapelbed, 'n TV en DStv. Die woonstel het ook sy eie braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelslaapbank
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keidebees 24, De Villiers-straat, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMxMzVkZTE2LTUyZDktNDY5Ni04NmRkLWZlMWJmMjQ1MmU2Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 24 Keidebees De Villiers Street 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.440101406318 21.285115639287
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem