Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Hlubi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Jaar gelys 11
Opsomming van Resensie
Vusi P - Des 2023
Algehele gradering
Great night with the wild.
Kagga Kamma Nature Reserve se terugvoer
Hi Vusi,
It was a pleasure hosting you and thank you for the wonderful review. Looking forward to welcoming you soon.
Kobus K - Aug 2023
Algehele gradering
'n Lus vir die oog.
Louwrens G - Jul 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Astrid V - Feb 2023
Algehele gradering
An unforgetable experience.
W S - Aug 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Kagga Kamma Nature Reserve se terugvoer
Hallo. Dankie vir die fantastiese terugvoer. Ons is so bly om te hoor dat U 'n droom vakansie saam ons geniet het. Die natuur is definitief beeldskoon en dis wonderlik om te hoor dat U dit waardeer. Hopelik, sal ons U binnekort terug kan verwelkom! Vriendelike Groete - Die Kagga Kamma Span
Neels K - Aug 2022
Algehele gradering
Dit was uitstekend. 'n Ondervinding om altyd te onthou.
Athena W - Jan 2022
Algehele gradering
What an incredible experience! You have to go!
Lees meerJuan S - Nov 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Willie L - Aug 2021
Algehele gradering
Baie lekker ontspan.
Gerhardt H - Aug 2021
Algehele gradering
Stil en rustig.
Kagga Kamma Nature Reserve se terugvoer
Hi Gerhardt.
Dankie vir die terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat U die vakansie op Kagga Kamma so geniet het. Hopelik kan ons U binnekort terug verwelkom vir 'n langer wegbreek!
Vriendelike Groete
Die Kagga Kamma Span
Hennie B - Jul 2021
Algehele gradering
Lekker ontspanend.
Kagga Kamma Nature Reserve se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
Ons is baie bly om te hoor U het die stilte en ons uitsigte geniet.
Ons hoop om U weer te verwelkom by Kagga Kamma in die nabye toekoms.
Nastasha S - Jun 2021
Algehele gradering
Perfek.
Kagga Kamma Nature Reserve se terugvoer
Hi Nastasha,
Thank you for taking the time to share your experience, as well as for choosing Kagga Kamma as your honeymoon destination. We're elated to know that you enjoyed a wonderful stay and we hope to be able to welcome you back in the near future.
Kind Regards, The Kagga Kamma team.
Nelia J - Aug 2019
Algehele gradering
Peace and quiet and lots of fresh air.
Lees meerAneeka S - Jun 2019
Algehele gradering
Beste manier om 'n breuk van die samelewing te neem.
Lj C - Jun 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Lizette J - Jun 2019
Algehele gradering
Vredevol en heerlik ontspannend gewees!
Jurina V - Sep 2018
Algehele gradering
'n Unieke belewenis wat almal een keer in hul lewe moet beleef.
Willem P - Sep 2015
Algehele gradering
Kagga Kamma bied uiters swak waarde vir geld.
Kagga Kamma Nature Reserve se terugvoer
Dear Sir,
We regret that your experience was not a positive one. We consider all the feedback we receive to be of great value and we take your comments to heart for careful consideration.
Yours sincerely,
The Kagga Kamma team.
- Kapasiteit: 28 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R303, Koue Bokkeveld, Cederberg, 6835, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom