Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kagga Kamma Nature Reserve

Lodge
Grotsuite
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die grotte is mensgemaak en smelt soomloos met die natuurlike sandsteenformasies saam. Elke grot het lugversorging, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër, japonne en toiletware.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Die tariewe sluit 15% BTW en 'n 1% toerisme-heffing in.
Aktiwiteite soos 'n rotskunstoer, skemerkelkie-toer, wildrit, nagrit, vierwielmotorfietsrit, sterrekyktoer en skoonheidsbehandelinge is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Geen kinders word in die grotsuites toegelaat nie.
Kinders tussen 2 en 12 jaar wat 'n kamer met hul ouers deel, betaal 50% vir sekere hutsuites.
Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die grondpad doen, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Hutsuite
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié suites is ideal vir gesinne met kinders onder 12 jaar. Elke suite het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, 'n slaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Daar is ook lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër, japonne en toiletware. Die hut lei na 'n klein, privaat stoep met 'n pragtige uitsig op die Sederberge. Die hutte lyk soos die hutte waarin die stamme baie jare gelede in Kagga Kamma gebly het.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Kinderbank vir 2
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Die tariewe sluit 15% BTW en 'n 1% toerisme-heffing in.
Aktiwiteite soos 'n rotskunstoer, skemerkelkie-toer, wildrit, nagrit, vierwielmotorfietsrit, sterrekyktoer en skoonheidsbehandelinge is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Geen kinders word in die grotsuites toegelaat nie.
Kinders tussen 2 en 12 jaar wat 'n kamer met hul ouers deel, betaal 50% vir sekere hutsuites.
Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die grondpad doen, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Premium-grotsuite
Vanaf
Vanaf R4 560
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié suite skakel pragtig by die natuurlike sandsteenrotsformasies in. Die suite het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, asook lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër, japonne en toiletware. Die skuifdeur lei na 'n klein stoep wat ideaal is vir 2 om die ongelooflike uitsig te bewonder. Hierdie eenheid is heel regs en hoog geleë en bied 'n wye uitsig oor die fynbosvlaktes en op die majestueuse berge in die agtergrond.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Die tariewe sluit 15% BTW en 'n 1% toerisme-heffing in.
Aktiwiteite soos 'n rotskunstoer, skemerkelkie-toer, wildrit, nagrit, vierwielmotorfietsrit, sterrekyktoer en skoonheidsbehandelinge is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Geen kinders word in die grotsuites toegelaat nie.
Kinders tussen 2 en 12 jaar wat 'n kamer met hul ouers deel, betaal 50% vir sekere hutsuites.
Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die grondpad doen, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Wittebrood-grotsuite
Vanaf
Vanaf R4 940
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die suite is ideaal vir 'n paartjie en is die grootste en mees romantiese eenheid vir 'n wittebrood, herdenking of 'n ander spesiale geleentheid. Die suite het lugversorging, 'n dubbelbed en 'n en suite-oopplanbadkamer met 'n dubbelstort. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër, japonne en toiletware. Die stoep bied 'n uitsig oor die pragtige fynbosvlaktes en op die berge. 'n Sandsteenrots voor die kamer bied privaatheid.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Die tariewe sluit 15% BTW en 'n 1% toerisme-heffing in.
Aktiwiteite soos 'n rotskunstoer, skemerkelkie-toer, wildrit, nagrit, vierwielmotorfietsrit, sterrekyktoer en skoonheidsbehandelinge is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Geen kinders word in die grotsuites toegelaat nie.
Kinders tussen 2 en 12 jaar wat 'n kamer met hul ouers deel, betaal 50% vir sekere hutsuites.
Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die grondpad doen, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R303, Koue Bokkeveld, Cederberg, 6835, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOD1o7WSK963U2kAasu3NYVmD9CFrQSGIl4jqGZbq86XiICrjvD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 R303 Koue Bokkeveld 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.745870310532 19.562802200069
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem