Kaba Cabin
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kaba-plaas, Kaba-weg, Alexandria, 6185, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kaba Cabin is 'n bekoorlike selfsorgkothuis weggesteek in die bos op 'n heuwel 12 km vanaf Alexandria. Hierdie verblyf bied 'n intieme wegbreek aan 'n paartjie of vriende wat op soek is na rus en ontspanning in hierdie kalm omgewing.
Die knus kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet, stort en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word verskaf.
Die leefarea het 'n sitarea, 'n eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel geskik vir 6 gaste. Daar is 'n gemaklike sitkamerstel, 'n koffietafel en 'n TV in die sitarea. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na die onderdakstoep met pragtige uitsigte op die berge en oor die vallei. Gaste kan 'n buitelug-eetervaring geniet in die eetarea wat geskik is vir 2 gaste en ook kuier rondom die braai. Toegang tot veilige parkeerplek is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Kaba Cabin sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Jim Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 6
Jaar gelys 1
Ligging
- Kaba-plaas, Kaba-weg, Alexandria, 6185, Oos-Kaap
- Gaste dink Kaba Cabin het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sondagsriviervallei Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kaba-plaas, Kaba-weg, Alexandria, 6185, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom