Kaaia
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Arnel Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 6 maande
Opsomming van Resensie
Fagmedah L - Jan 2024
Algehele gradering
Mense moet dit boek om te beleef hoe pragtig dit daar is.
Kaaia se terugvoer
Medah, baie dankie vir jou mooi woorde! Dit was net 'n plesier om julle pragtige gesin te ontvang. Julle het alles superskoon en netjies gelos en ek kan nie wag om julle weer by Kaaia te verwelkom nie. Ek kan met die grootste liefde en vrymoedigheid aanbeveel as gaste! Blessings, Arnel.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Meyerstraat 4, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom