Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Juntos @ 891

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2023 tot 13 Jan 2024 en 13 Dec 2024 to 11 Jan 2025.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Beperk tot slegs 2 aanbiedinge per maand.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2023 tot 13 Jan 2024 en 13 Dec 2024 to 11 Jan 2025.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Let dat daar kragonderbrekings in die area kan wees, veral na 'n storm, en dat dit beide Pringlebaai en Bettiesbaai affekteer en tot 48 uur kan duur. Gaste sal gas vir warm water, kook op die stoof en die kaggel moet gebruik.

Let dat daar tans konstruksiewerk by die bure langsaan plaasvind en dat daar nou en dan tussen Mei en Oktober 2024 geraas kan wees. Neem dit asb. in ag wanneer die bespreking gemaak word.

Pringlebaai val in die middel van die Kogelberg Internasionale Biosfeerreservaat, die enigste plaaslike biosfeerreservaat in Suid-Afrika wat deur UNESCO as 'n wêrelderfenisgebied erken word en die dorpie het 'n geregistreerde bewareadorpstatus.

Geen geraas word na 23:00 toegelaat nie.

Troeteldiere word op die perseel toegelaat mits daar vooraf met die instansie gereël word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R3 300
R3 300 R2 970
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 300
R3 300 R2 970
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 300
R3 300 R2 970
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boundary-weg 44, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd08119594f45da3dba5a06f19da9667e634779fc626bfc4fd7c6db703c5491e618830c52c94e4779481f6c33fe3a84488b2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 300 nouVanaf R2 970 per nag (plek vir 8) 22 5 1 5 44 Boundary Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.348743 18.8292945
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem