Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jonkershoek Guest Farm

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Luukse Kamer
B&B
Superieure Kamer
B&B
Executive Kamer
B&B
Huisreëls

Ontbyt word tussen 07:00 en 09:00 bedien. Wegneempakkies is die aand voor uitklok vir gaste wat vroeer wil vertrek beskikbaar.
Aandete kan op versoek tussen 17:00 en 19:00 bedien word. Bestellings moet vooraf geplaas word.
Geen dagbesoekers word toegelaat nie.
Geen partytjies word toegelaat indien die gastehuis nie deur 1 groep bespreek word nie.
Geen geraas word na 22:00 toegelaat nie.
Gaste wat na 19:00 wil inklok moet dit vooraf reël.
Slegs die buitekamers kan toeteldiere akkommodeer, maar slegs indien dit vooraf gereël word.
Die troeteldiere moet met ander diere oor die weg kom en moet aan leiband wees.
Gaste is vir hulle eie diere te gemors verantwoordelik en moet dit skoonmaak.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 090
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 090
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 090
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N12, 18 km vanaf Kimberley, 8300, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc67ce65f2baa05961703accf555940ff94475e48f3682252f5bd62f80312c616946fef471b6a2674b208d4fe502d827036d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 Off the N12 18 km form Kimberley 8300 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.529277 24.780951
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem