Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

JoJo Villa

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Corné Geverifieer

Eiendomme 53

Resensies 27

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir JoJo Villa
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Sandra M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra M
Saam met vriende

Baie lekker.

Ons het maklik toegang tot die huis verkry. Die huis was baie skoon en netjies en goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Daar was 'n lekker bottel wyn om ons te verwelkom. Ons het veral die braaivertrek met die binnebraai en pizza-oond baie geniet en die meeste van die tyd daar gekuier. Dis jammer dat die kaggel in die sitkamer-area nie gebruik mag word nie, veral in die winter. Die wifi het beperk gewerk en daar was 'n probleem met van die kragproppe wat die krag laat afskop. Ons sal egter weer die huis bespreek, veral in die somer sodat die buite kuierarea ook benut kan word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

JoJo Villa se terugvoer

Baie dankie vir jou waardevolle terugvoer, Sandra! Bly jul het dit geniet. Ons het darem goeie nuus dat ons nou "fibre" wifi geinstalleer het en ons weet dit gaan sommer baie beter wees vir ons gaste. Ons sal beslis opvolg oor die kragproppe en die kaggel. Sien uit om jul weer te ontvang. Vriendelike groete, Corné

JoJo Villa
Vanaf
R6 050
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R6 050
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R6 050
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de Laan 7 (Hoek van 3de Laan en 9de Straat), Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09b5b89ebb87f4226113ef124c9073eedbf113c1095e655058ee7516ee2b29486e6d13d8008abd7cb466a13dacb3822f1836?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 050 per nag (plek vir 10) 1 5 1 5 7 3rd Avenue (Corner of 3rd Avenue and 9th Street) Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.406544720222 19.275369346627
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem