Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Joep se hoek

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hanri Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Maande gelys 10

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Joep se hoek
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Lalie D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lalie D
Gesin met tieners

Heerlik gekuier en sal definitief weer gebruik maak soos nodig vir kamerverblyf.

Hierdie is 'n heerlike gesinshuis. Ouma, Seun en Dogter met klein kinders het heerlik gekuier. Netjies, goed toegerus met alles wat nodig is en 'n heerlike kuierstoep om die klein kinders dop te hou vir speeltyd en visvang. Eienaar ook vriendelik met sleutel afgee en terugbesorg. Veilige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V
Saam met vriende

Clean, well-equipped, breathtaking views.

The house was very clean and has a beautiful view. We thoroughly enjoyed the beautiful view and unspoilt river mouth.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nikki D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nikki D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike kuier huisie met pragtige uitsig in beeldskone, rustige omgewing.

Ons het ons 4 aande by die akkommodasie baie geniet. Die huis het 'n pragtige uitsig oor die duine en 'n heerlike kuierstoep met lekker ingeboude braai en gemaklike stoele. Die stoep het seile wat ons kon toemaak vir die wind wat baie goed gewerk het. Die huis was netjies en skoon en die kombuis was goed ingerig met alles wat ons benodig het. Die vinnige WiFi was 'n pluspunt. Die rivier is net oorkant die pad en die see is so 500m se stap oor die duine. Die omgewing is pragtig en stil en mens rus lekker daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Joep se hoek se terugvoer

Goeie dag Nikki

Baie dankie vir die goeie terugvoering.
Ons is bly julle het ons plekkie so geniet.
Hoop om julle weer in die toekoms te akkommodeer.

Vriendelike groete
Hanri
Joep se Hoek

Joep se hoek
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Honeysucker-rylaan 282, Gamtoos Mouth Resort, Gamtoosmond, 6360, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA382f14e273e91e75316b96380adf2044f94be4282b88b69a9b1d5a2fb72d7cc73b4877b269e86eeabe54df9ce7820f7245c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 282 Honeysucker Drive Gamtoos Mouth Resort 6360 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.962438371277 25.047317386404
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem