Jessie's Place
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Albatros-rylaan 12, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R690 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Welkom by Jessie's Place in die skilderagtige dorpie Seaview, net 20 km van Gqeberha (Port Elizabeth) in die Oos-Kaap af. Dié bekoorlike selfsorg-eenheid bied lieflike see-uitsigte en is die perfekte plek vir diegene wat op soek is na 'n onstspanne seevakansie.
Dit is 'n oopplan-eenheid met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n kombuisie. Reël asb. vooraf indien julle 'n kind saambring, sodat ons 'n enkelbed in die eenheid kan sit. Ander geriewe sluit 'n TV met volledige DStv, gratis WiFi, versnaperings, waterbotteltjies, en koffie- en teemaakgeriewe in.
Daar is 'n swembad en braaigeriewe buite. Trappe lei na die eenheid en is dus nie geskik vir gaste wat probleme het om te stap nie.
Jessie's Place is gerieflik naby die winkels en restaurante geleë. Van die dek en die swembad-area af kan gaste die fantastiese uitsigte oor die see geniet. Die getypoele en visvangplekke is ook baie naby. Daar is nie straatligte nie en dit is dus die ideale plek vir sterrekyk vanaf die dek.
Slaapplek
’n Bespreking by Jessie's Place sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Leon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 133
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Albatros-rylaan 12, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
- Gaste dink Jessie's Place het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Seaview Clarendon Marine Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Albatros-rylaan 12, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom