Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jean's Nest

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R200 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Rook is binnenshuis vebode.
Die huis is nie geskik vir kleuters nie. Dit is op 'n eerste verdieping geleë en gaste moet dus hul kinders se veiligheid in ag neem.
Daar is trappe voor en agter die huis en die huis is nie rolstoelvriendelik nie.
Geen ekstra troeteldiere.
'n Breekskadedeposito van R200 word gehef en is binne 3 werksdae na die uitklokdatum terugbetaalbaar indien geen skade aangetref word nie. Dié deposito is met aankoms betaalbaar.
Neem asb. kennis dat die eienaar/bestuurder, troeteldiere (4 wyfiekatte) en 'n vierjarige kleuter op die perseel woon.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disa-straat 16, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10dd344d2498ee2e155d87aaee988a7488aead90c341c99fc0cc241224f97626b8583dee65535aab531cbf53dccc44c5f077?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 16 Disa Street Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.022035831975 22.816790369692
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem