Jamica Country House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Rusthoek Plaas, Volksrust, 2470, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 680 per nag, vir 14 mense
Beskrywing
Jamica Country House is in die pragtige Hoëveldberge in die Volksrust-area geleë en bied gehalteverblyf op 'n plaas. Dit is op die grens van die Vrystaat en Mpumalanga geleë en die Kliprivier vloei deur die plaas. Dit is sowat 35 km vanaf Volksrust en 40 km vanaf Vrede. 'n Gedeelte van die pad wat lei na die verblyf is 'n grondpad.
Die huis beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek vir 14 gaste. Elke kamer het 7 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n kaggel vir koue wintersdae.
Die kombuis is volledig toegerus met gastoebehore en 'n gasgeiser vir warm water.
Daar is 'n ruim lapa met braaigeriewe en oorgenoeg sitplek waar gaste saam kan kuier en 'n maaltyd kan voorberei. Braaihout word voorsien.
Die huis is ideaal geleë vir vakansiegangers wat uit die stad wil wegbreek en die natuur geniet.
Daar is doendinge soos voëlkyk, visvang, voetslaanroetes en jag gedurende die jagseisoen. Motorfietse is ook welkom. Die plaas bied jagpakkette gedurende die winter en dit kan direk met die eienaars gereël word.
Slaapplek
’n Bespreking by Jamica Country House sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Kaggel
- Klein kombuis
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Helena Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Jaar gelys 6
Ligging
- Rusthoek Plaas, Volksrust, 2470, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Rusthoek Plaas, Volksrust, 2470, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom