Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 93
Jaar gelys 6
Opsomming van Resensie
Dave D - Apr 2024
Algehele gradering
Great stay in the Karoo.
Johan F - Mrt 2024
Algehele gradering
Briljant, netjies en skoon.
Anne-marié H - Des 2023
Algehele gradering
Ons het 'n gerieflike oornag geniet. Pragtige plek.
Jaco M - Okt 2023
Algehele gradering
Rustig.
Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris se terugvoer
Goeie middag Jaco
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons is baie bly julle het julle verblyf op Jakhalsdans geniet.
Vriendelike Groete Karin
Marthinus S - Aug 2023
Algehele gradering
Baie grieflik, rustig en baie mooi.
Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris se terugvoer
Goeie middag Marthinus
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons is baie bly julle het julle verblyf op Jakhalsdans geniet.
Vriendelike Groete Karin
Danie B - Aug 2023
Algehele gradering
Was 'n baie rustige en goeie ervaring in die Karoo. Baie mooi en als wat 'n mens sal kan verwag.
Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris se terugvoer
Goeie middag Danie
Baie dankie vir jou mooi terugvoering. Ons is baie bly julle het julle verblyf op Jakhalsdans geniet.
Vriendelike Groete Karin
Willie N - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtig, vriendelik, netjies.
Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris se terugvoer
Goeie middag Willie
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoering. Ons is baie bly julle het julle verblyf op Jakhalsdans geniet.
Vriendelike Groete
Karin
Greg G - Apr 2023
Algehele gradering
A special place with deep heritage and fabulous accommodation.
Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris se terugvoer
Good day Greg
Thank you very much. Hope we will see you soon for more than one night.
Kind Regards
Karin
Jakhalsdans
Renalda S - Des 2022
Algehele gradering
Pragtige plek!
Gary W - Des 2022
Algehele gradering
Wat 'n wonderlike omgewing en mense. Ons het die oorblei terdee geniet en sal dit wyd aanbeveel!
Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris se terugvoer
Hi Gary
Baie dankie. Ons onthou vir julle goed. Dit was baie lekker om julle te ontmoet en hoop julle het sommer 'n wonderlike "Roadtrip" verder gehad.
Hoop ons sien julle manne weer binnekort.
Vriendelike groete
Linda
Doreen A - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlike verblyf en kuierplek.
Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris se terugvoer
Goeiedag Doreen dit was net 'n groot lekkerte om julle almal te ontmoet en om saam met julle te kon kuier en gesels onder die sterre op die stoep. Ek kyk elke dag na die pragtige fotos op die Forgotton Highway Groep. Sjoe, daai perde is hoendervleis mooi. Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike Karoo groete,
Linda
Tertia W - Okt 2022
Algehele gradering
Ons het kort maar verskriklik lekker op Jakhalsdans gebly. So gewens dat ons langer kon bly!
Lees meerAlfred H - Sep 2022
Algehele gradering
Saligheid met alles wat jy nodig het.
George M - Mei 2022
Algehele gradering
Lekker oornag. Die binneshuise vuur op koue aand was 'n vreugde.
Minca B - Apr 2022
Algehele gradering
Tuis, gemaklik, heerlik gekuier.
Ferdi V - Apr 2022
Algehele gradering
Diamant van diamante!
Daniëlle T - Apr 2022
Algehele gradering
Die lekkerste plaasverblyf!
Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris se terugvoer
Hi Danielle
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoering* Ons is baie bly julle het julle verblyf op Jakhalsdans geniet>
Vriendelike Karoo Groete *
Linda
Thinus J - Mrt 2022
Algehele gradering
Wow, wow, wow!
Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris se terugvoer
Hi Thinus, baie dankie vir julle wonderlike terugvoering, dis altyd lekker om te hoor. Ek sal verseker vir Betjie laat weet.
Vriendelike Karoo groete
Linda
Elmie S - Des 2021
Algehele gradering
Skeerdershuis
Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris se terugvoer
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoering. Ons is so bly dat julle die natuur en die Karoo om julle so kon geniet. Hoop ons sien julle gou weer by julle nuwe "Gelukkige Plekkie".
Jurina V - Des 2021
Algehele gradering
Fantasties. 'n Oasis in die droë Karoo.
Lees meerSam J - Des 2021
Algehele gradering
Onvergeetlik.
Cath D - Des 2021
Algehele gradering
Interesting stop over in the Northern Cape.
Lees meerErnst D - Des 2021
Algehele gradering
Besonderse blyplek en omgewing.
Jeanetta H - Sep 2021
Algehele gradering
Het slegs oornag hier omdat ons Loxton wou sien op aanbeveling van ander.
Winnie S - Jul 2021
Algehele gradering
Fine for one night.
Coert C - Mei 2021
Algehele gradering
Brilliant.
Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris se terugvoer
Coert baie dankie vir die mooi terugvoering. Ons het in tussen wonderlike reën gekry en die damme is vol so ons hoop ons sien julle weer in die nuwe jaar in 'n groen Karoo.
Corneel M - Mei 2021
Algehele gradering
Die Langhuis was heel goed toegerus maar kort sekere instandhoudingswerk.
Marilette B - Apr 2021
Algehele gradering
Rustig.
Carina F - Des 2020
Algehele gradering
Rustigheid vanself, groot bederf!
Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris se terugvoer
Hi Carina, baie dankie vir die vriendelike terugvoering.
Ons is baie bly julle was tevrede.
Lekker dag verder.
Vriendelike groete
Linda
Dawie R - Des 2020
Algehele gradering
Baie mooi plek en baie gasvry.
Harald V - Des 2020
Algehele gradering
Lekker rustig in die Karoo.
Bertus R - Des 2020
Algehele gradering
Baie mooi.
Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris se terugvoer
Hi Bertus
Wonderlik ons is baie bly julle het lekker op Jakhalsdans gekuier en hoop om julle weer binnekort te sien.
Lekker dag verder
Vriendelike groete
Linda
Albertus D - Nov 2020
Algehele gradering
Pragtige plek in die hartjie van die Karoo.
Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris se terugvoer
Hi Albertus
Jammer, die stukkie grond pad in die Noord Kaap word baie afgeskeep deur die munisipaliteit en ons hoop hulle gaan binnekort die pad vir ons skraap.
Ek is bly om te hoor julle het lekker gebly.
Lekker dag verder
Vriendelike groete, Linda.
Coenie S - Des 2019
Algehele gradering
Stil, plaas, rustig - terug in die ou dae.
Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris se terugvoer
Goeiedag Coenraad,
Bly julle het dit geniet en die rustigheid waardeer.
Vriendelike groete,
Linda
Samantha K - Nov 2019
Algehele gradering
Truly authentic farm stay.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Waarlik outentieke plaasverblyf.
Die ou huis is 'n absolute juweel - werklik outentiek en gevul met pragtige antiekeware. Linda het onberispelike smaak, die huis is pragtig ingerig. Ek wou baie langer bly, daar is soveel meer om te verken. My man wou sy fiets ry, en Nicola het hom raad gegee oor 'n roete deur die plaas - baie dankie! Betjie en Janette is twee van die vrygewigste, mooiste mense wat ek nog ontmoet het. Die kos wat hulle vir die braai voorsien het, was die beste wat ek in 'n baie lang tyd gehad het; hierdie dames ken hul besigheid. Die moeite werd om daarheen te reis - ek sal graag wil teruggaan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris se terugvoer
Dear Samantha,
Thank you for the lovely feedback.
It's heartwarming to hear when guests had such a wonderful experience.
It makes everything for us so worthwhile.
We hope to see you soon again.
Kind regards,
Linda
Lia C - Sep 2019
Algehele gradering
Clean, friendly staff, good place to rest.
Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris se terugvoer
Hi Lia
Baie dankie vir jou mooi terugvoering, dit word baie waardeer.
Hoop julle kom kuier gou weer vir ons dat julle goed kan uitrus.
Vriendelike groete,
Linda
Cindy T - Sep 2019
Algehele gradering
Stylish, warm and welcoming.
Lees meerJakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris se terugvoer
Hi Cindy.
Thanks so much for the wonderful feedback. It was lovely having you here at Jakhalsdans.
We looking forward to your next visit. All the best
Warm regards
Linda
Johan B - Mei 2019
Algehele gradering
Goeie verblyf in Loxton.
Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris se terugvoer
Goeiedag Johan,
Baie dankie, dt is kos vir die siel om die waardering van ons pragtige Karoo in ons gaste se terugvoering te hoor, al is dit so droog.
Ons hoop om julle binnekort weer hier op Jakhalsdans te kan ontvang in 'n lowergroen Karoo.
Vriendelike groete
Linda
Andre S - Apr 2019
Algehele gradering
Dit wat baie lekker om in 'n skoon plek te kuier.
Zelda S - Des 2018
Algehele gradering
Uitstekend!
Deon V - Des 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris se terugvoer
Hi Deon,
Baie dankie vir julle terugvoering, bly julle was tevrede.
Lekker dag en vakansie verder.
Vriendelike groete,
Linda
Jacques E - Des 2018
Algehele gradering
Mooiste Karooplaas wat ek nog gesien het!
Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris se terugvoer
Hi Jacques,
Baie dankie, bly dit was vir jou in die algemeen 'n lekker kuier op Jakhalsdans.
Ons sal kyk na daai stortkop.Lekker dag en vakansie verder.
Vriendelike groete,
Linda
Dian V - Des 2018
Algehele gradering
Plaaslike hemel.
Johannes W - Aug 2018
Algehele gradering
Skoon, netjiese verblyf met al die geriewe.
Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris se terugvoer
Goeiedag Johannes,
Ons is bly julle was tevrede.
Baie dankie.
Groete,
Linda
Jeannemarie P - Apr 2018
Algehele gradering
Mooi kamer, lekker geriewe, vriendelike diens. Dit was lekker om die plaasmense persoonlik te ontmoet.
Lees meerJeanne E - Apr 2018
Algehele gradering
Ons het ons verblyf as gasvry en ontspanne in die oulike skeerdershuis ervaar en baie lekker gekuier.
Talita R - Mrt 2018
Algehele gradering
Absoluut lieflik, stylvol en salig!
Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris se terugvoer
Hi Talita, dit was wonderlik om vir julle te ontmoet en dankie vir die mooi terugvoering.
Ek hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike Groete
Linda
Amanda B - Des 2017
Algehele gradering
Fantastiese plek!
Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris se terugvoer
Hi Amanda
Baie dankie, dis so lekker om te hoor as ons gaste lekker gekuier het en veral as die kinders dit ook geniet het.
Kom kuier gou weer vir ons.
Vriendelike groete
Linda
Lynette V - Des 2017
Algehele gradering
Stil, skoon, netjiese verblyf met die mooiste uitsig.
Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris se terugvoer
Hi Lynette baie dankie vir die positiewe tergvoering dis altyd lekker om te hoor.
Hoop jy kon darem lekker fotos neem! Ons sien uit om julle weer op Jakhalsdans te ontvang*
Vriendelike groete
Linda
- Kapasiteit: 21 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jakhalsdans Plaas, R391, Loxton, 6985, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom