Jacobs Cottage by the Ocean
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Diagonal-weg 16, Sunwich Port, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R660 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Jacobs Cottage by the Ocean is in Sunwich Port in KwaZulu-Natal, tussen Banana-strand en die South Port-blouvlagstrand geleë. Dié area is veral bekend is vir sy strande, staproetes, Ziplines en ikoniese besienswaardighede.
Hierdie selfsorg-eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Ander geriewe sluit 'n ten volle toegeruste kombuis, buite-sitarea, WiFi en 'n TV met DStv-Premium in. Die eenheid het ook 'n onderdakstoep, braai-area en 'n privaat tuin wat omhein is en 'n uitsig bied. Verder is veilige parkeerplek op die perseel beskikbaar, en gaste is ook welkom om op die perseel voëls te kyk. Troeteldiere word toegelaat, mits dit vooraf gereël word.
Die strand, Orcas Pub & Grill en plaaslike winkels is naby die eiendom geleë.
Slaapplek
’n Bespreking by Jacobs Cottage by the Ocean sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Helena Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Jare op LekkeSlaap 5
Ligging
- Diagonal-weg 16, Sunwich Port, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Jacobs Cottage by the Ocean het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sunwich Port Port Shepstone Suidkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Diagonal-weg 16, Sunwich Port, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom