Island view Henningweg 16
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Henningstraat 16A, Vyf Brakkenfontein, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 250 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Island view Henningweg 16 bied gerieflike selfsorgverblyf in Island View, Mosselbaai. Die huis is net 1 km vanaf die Langeberg Mall, 3 km vanaf die strand en naby die N2.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 1 aparte toilet, 2 kombuise en 'n sitarea. Die slaapkamer op die eerste verdieping het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die balkon het draagbare braaigeriewe en buitemeubels waar gaste kan sit en die see-uitsig geniet.
Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en is op die middelste verdieping. Hierdie verdieping het 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die middelste verdieping het ook 'n braai-area met 'n tafel, 'n sitarea en 'n see-uitsig.
Die vierde slaapkamer is oopplan en is op die grondverdieping. Dit het 1 dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kamer lei na 'n balkon met 'n braai-area.
Die oopplan-hoofkombuis is met 'n yskas, induksiestoofplaat, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die opwaskamer het 'n wasmasjien en tuimeldroër. Veilige parkeerplek is in 'n dubbelmotorhuis beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Island view Henningweg 16 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Helena-Marie Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 66
Jaar gelys 7
Ligging
- Henningstraat 16A, Vyf Brakkenfontein, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Island View Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Henningstraat 16A, Vyf Brakkenfontein, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom