Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Karin-marie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 55
Jaar gelys 10
Opsomming van Resensie
Jacques T - Apr 2024
Algehele gradering
Sal beslis weer daar bly.
Schalk D - Apr 2024
Algehele gradering
Gerieflik.
Ronel K - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie tevrede, gasvrou het uit haar pad gegaan om te help met reelings.
Irene B&B se terugvoer
Baie dankie, Ronel, dit was baie lekker om julle te ontmoet. Julle en julle pragtige dogter was perfekte gaste.
Janine B - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly! Sien ons definitief weer.
Irene B&B se terugvoer
Baie dankie, Janine, ek waardeer die terugvoer. Julle was sulke vriendelike en maklike gaste. Kom asb. weer. Groete, Karin-marié
Sumandi C - Jan 2024
Algehele gradering
Vinnig, maar ek sal weer in die toekoms hier oornag!
Irene B&B se terugvoer
Dankie, Sumandi, jy is altyd weer welkom.
Casper D - Nov 2023
Algehele gradering
Rustig, heerlik en kan aanbeveel.
Franco J - Okt 2023
Algehele gradering
Vriendelik, goeie ligging en netjies.
Jarques L - Sep 2023
Algehele gradering
Was een aand maar baie geniet.
Andre M - Sep 2023
Algehele gradering
Sentrale ligging vir besoekers aan Irene.
Elmarie B - Jul 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly!
Irene B&B se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer, Elmarie. Ek waardeer dit baie. Mooi wense vir jullle.
Leandre M - Mei 2023
Algehele gradering
Baie goeie diens.
Andre P - Mei 2023
Algehele gradering
Het voldoen aan al ons verwagtinge.
Arno V - Okt 2022
Algehele gradering
Rustig, Lekker.
Lissette O - Sep 2022
Algehele gradering
Het letterlik net gaan slaap. Gasvrou bedagsaam en vriendelik.
Dries W - Jun 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon en gerieflik.
Ditto V - Nov 2021
Algehele gradering
Netjies, rustig, professioneel en veilig.
Irene B&B se terugvoer
Liewe Victor, baie dankie vir die mooi terugvoer. Julle is altyd welkom.
Mooi bly,
Karin-marié
Christian G S - Sep 2021
Algehele gradering
Die verblyf was heerlik, sal weer daar bespreek.
Juna S - Apr 2021
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly, die eienaar is baie gaaf en behulpsaam. Die beddens heerlik en die storte heerlik.
Marike B - Mrt 2020
Algehele gradering
Positiewe ervaring.
Haylene D - Nov 2019
Algehele gradering
Gerieflik naby aan alles, baie gemaklike "huis"-atmosfeer.
Irene B&B se terugvoer
Dankie, Haylene, ek is bly julle het jul verblyf geniet.
Julle is baie aangename en maklike gaste, hoop om julle gou weer te sien.
Voorspoed,
Karin-marié
Herman S - Mei 2019
Algehele gradering
Kalm, rustig, huislik en vriendelik.
John B - Jan 2019
Algehele gradering
Value for money and excellent service. Ideal location close to everything.
Elzette S - Jan 2019
Algehele gradering
Gasvry en baie tegemoetkomend.
Elna S - Nov 2018
Algehele gradering
A home away from home.
Irene B&B se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering, Elna. Alles van die beste.
Lize S - Aug 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Irene B&B se terugvoer
Baie dankie, Lisé en Hannes. Dit is altyd lekker om te hoor dat gaste hulle verblyf aangenaam en gerieflike gevind het.
Kom gerus weer, alles van die mooiste vir julle.
Francois N - Nov 2017
Algehele gradering
Baie netjies en beslis waarde vir geld.
Irene B&B se terugvoer
Goeiedag Francois.
Baie dankie vir die mooi terugvoering, ek waardeer dit. Ek hoop julle hou heerlik vakansie en kom uitgerus terug.
Groetnis.
Karin-marié
Robert S - Okt 2017
Algehele gradering
Excellent facility but there is a hazard when coming out with traffic coning from both sides.
Jannie K - Okt 2017
Algehele gradering
Weereens net 'n plesier.
Irene B&B se terugvoer
Baie dankie, Elmarie, dit was net 'n plesier om julle te huisves.
Johann D - Okt 2017
Algehele gradering
Ons was vriendelik ontvang, goed toegerus en netjies. Parkeerplek was voldoende en veilig.
Irene B&B se terugvoer
Baie dankie vir die baie mooi terugvoer, ek waardeer dit baie. Julle is iedergeval baie maklike gaste en aangename mense, kom gerus weer. Goeie wense en voorspoed vir julle daar op die plaas.
Karin-marié
Jolandie G - Aug 2017
Algehele gradering
Gemaklik, gasvry en veilig.
Irene B&B se terugvoer
Dankie, Jolandie. Dit was my plesier om julle te huisves. Kom gerus weer. Karin-marié
Tertius C - Aug 2017
Algehele gradering
Die ligging is die probleem.
Irene B&B se terugvoer
Goeie dag Tertius,
Ek is verskriklik jammer om nou te hoor dat jy nie lekker kon slaap nie. Dit is sekerlik 'n skok as 'n mens van die platteland af in die stad moet kom bly waar dar so baie verkeer en lawaai is. Ons adres word oraloor aangedui met die ligging: Hoofstraat/Main road, wat 'n aanduiding is dat daar maar altyd die moontlikheid van geraas is. Weer eens my opregte verskoning dat jy nie lekker kon slaap nie.
Vriendelike groete, Karin-marié
Ns. Ons kry dikwels gaste van Johannesburg wat keer op keer hier kom bly om 'weg te kom van die stad se rumoer'. Wys jou net, so het ons elkeen ons idee van wat lekker is en wat nie, nê.
Francois V - Jul 2017
Algehele gradering
Tuiste weg van die huis af.
Irene B&B se terugvoer
Hi Francois, baie dankie vir die terugvoer. Julle is altyd welkom.
Groetnis,
Karin-marié
Martie L - Apr 2017
Algehele gradering
Baie dankie en was uitstekend.
Leoni R - Mrt 2017
Algehele gradering
Presies waarna ons gesoek het.
Irene B&B se terugvoer
Goeiedag Leoni en Berti. Baie dankie vir die mooi terugvoering. Dit was lekker om julle te ontmoet en te huisves. Mooi wense vir julle almal. Karin-marié
Hanlie P - Mrt 2017
Algehele gradering
Clean and comfortable.
Jolandie G - Mrt 2017
Algehele gradering
Op die hande gedra, voel tuis, uitstekende diens, mooi kamers, Irene B&B = tops!
Irene B&B se terugvoer
Liewe Jolandie. Baie dankie vir die mooi terugvoering. Dit was net 'n plesier om julle te huisves. Ek hoop om julle gou weer te sien. Lekker dans.
Willem K - Feb 2017
Algehele gradering
Gasvry, vriendelik, behulpsaam, akkommodasie uitstekend. Karin-Marie het uit haar pad gegaan om verblyf so aangenaam en gerieflik te maak!
Lees meerIrene B&B se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe en pragtige terugvoering, ek waardeer dit opreg. Dankie dat julle hier gebly het julle is aangename, gemoedelike gaste wat sekerlik enige plek welkom is. Ek hoop om julle darem gou weer te sien. Groete vir Francois, ek hoop dit gaan baie goed met die krieket. Die Proteas wys darem vir NZ hoe dit gedoen moet word, nê.
Marion F - Jan 2017
Algehele gradering
Very comfortable and value for money.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie gemaklik en waarde vir geld.
Lekker plek om te bly - Karin is baie professioneel en behulpsaam. Sal beslis terug wees.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Irene B&B se terugvoer
Hi Marion. Thank you very much for the feedback and compliment. It's just a pleasure hosting you and your lovely family.
Regards,
Karin-marié
Santa M - Des 2016
Algehele gradering
Rustig, gerieflik.
Irene B&B se terugvoer
Dankie, Santa, vir die terugvoer. Ek sien uit daarna om jou weer te ontvang. Voorspoed vir 2017.
Marianne R - Sep 2016
Algehele gradering
'n Veilige gemaklike verblyf wat aan ander aanbeveel kan word.
Irene B&B se terugvoer
Marianne, jy verwar ons inligting seker met 'n ander blyplek s'n. Dit word baie duidelik aangedui op LekkeSlaap se blad dat die kombuis/sit/eetkamer gemeenskaplike geriewe is, dit lees soos volg: "Daar is ‘n kombuis en sit-/eetkamer wat deur alle gaste gebruik kan word, ..." Jy het dit seker maar net nie gelees toe jy die kwotasie aangevra het nie.
Irene B&B is nie 'n Gastehuis nie, maar 'Bed en Ontbyt' en voldoen aan al die vereistes van die Suid-Afrikaanse Toerisme Graderingsraad t.o.v. B&B's. Die meeste B&B's het eintlik nie eers 'n kombuis/sit/eetkamer vir gaste nie. Gaste eet dan in die eienaars se eetkamer of kombuis, en kan gebruik maak van die eienaars se sitkamer. Jy het eintlik meer gekry as waarvoor jy betaal het.
'Value for money': Irene B&B is een van die goedkoopste verblyfplekke in Irene en omgewing; en vir wat jy kry - soos 'n kombuis vir gebruik; gratis graankosse; soveel beskuit, koffie en tee as wat jy wil; is jou kritiek buite verband. Vergelyk gerus ons tariewe met ander soortgelyke plekke en hul waarde vir geld.
Elzanne J - Aug 2016
Algehele gradering
Sal nie ander verblyf in Pretoria bespreek nie.
Irene B&B se terugvoer
Goeiedag Elzanne. Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Julle was baie aangename gaste. Kom gerus weer.
Heleen V - Mei 2016
Algehele gradering
Gerieflik!
Irene B&B se terugvoer
Hi Heleen. Baie dankie dat julle by Irene B&B tuisgegaan het. Ek vertrou jou ma is nou sommer weer perdfris.
Drik L - Mei 2016
Algehele gradering
Lekker!
Irene B&B se terugvoer
Baie dankie! Dit was lekker om julle te ontmoet.
Nicola S - Feb 2016
Algehele gradering
Goeie ondervinding, uitstekende gasvryheid!
Irene B&B se terugvoer
Dankie, Nicola. Jy is altyd welkom.
Anthone C - Nov 2015
Algehele gradering
Netjies, skoon, gerieflik en vriendelike diens!
Irene B&B se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Julle was baie maklike en gemaklike gaste en is altyd welkom by Irene B&B.
Annelise P - Sep 2015
Algehele gradering
Karen is baie gasvry en sorg dat alles reg is.
Irene B&B se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, Annelise. Julle is altyd welkom.
Yvonne S - Mrt 2015
Algehele gradering
Ons het dit baie gerieflik gevind.
Adri W - Feb 2015
Algehele gradering
Die verblyf is sentraal geleë en dit is stil. Dit was nie gerieflik sonder 'n waaier nie.
Louisa L - Des 2014
Algehele gradering
Swak. Die geraas van die pad was baie steurend.
Lees meerFanie D - Nov 2014
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Flip W - Okt 2014
Algehele gradering
Baie tuis gevoel!
Lynda B - Okt 2014
Algehele gradering
Ons verblyf was heerlik.
Phillip S - Aug 2014
Algehele gradering
Gerieflik naby aan die Unitas Hospitaal in Centurion.
Veinece M - Jun 2014
Algehele gradering
Uit die boonste rakke!
Froukje P - Mei 2014
Algehele gradering
Baie netjies en alles daar wat jy nodig het!
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 28, Irene, Centurion, 0157, Gauteng
- Geen kinders onder 8