Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Intundla's Rest

Selfsorg
Weeksdagaanbod 15% af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 13 Mrt 2024 tot 13 Jun 2024.

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kareelaan 424, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 550 R1 318 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Intundla's Rest is 'n selfsorgvakansiehuis in Marlothpark, 'n natuurreservaat en vakansiedorp suid van die Krugerwildtuin. Hier wei vrylopende wild soos koedoes, kameelperde, sebras, vlakvarke en wildebeeste.

Die grasdakhuis het plek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n solderkamer, 3 badkamers, 'n leefarea en 'n kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer is in die kothuis langs die hoofhuis en het 'n dubbelbed en 'n aparte badkamer met 'n stort. Daar is ook koffiemaakgeriewe en 'n yskas. Die solderkamer lei na 'n dek, het 2 enkelbeddens en bied toegang tot sy eie badkamer met 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, gasstoof, mikrogolf, skottelgoedwasser, koffiemasjien, ketel en broodrooster toegerus. Daar is 'n gemaklike sitkamerstel en 'n etenstafel vir 6 in die leefarea. Daar is ook lugversorging in twee van die slaapkamers en die leefarea. Die leefarea het 'n TV en die huis het gratis WiFi en 'n alarmstelsel. Daar is ook 'n omsetter vir die WiFi in die geval van beurtkrag.

Die huis bied toegang tot 'n stoep wat 'n uitsig oor die plonspoel en die boma bied. Daar is veilige parkeerplek op die perseel wat deur 'n plaaslike sekuriteitsfirma beskerm word.

Slaapplek

’n Bespreking by Intundla's Rest sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Intundla's Rest
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sarel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 1

Ligging

  • Kareelaan 424, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Intundla's Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 550
R1 550 R1 318
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 550
R1 550 R1 318
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kareelaan 424, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA179e122b94793710fcfb86136d9ddbc01ec749183ab9106f45a4fa005dc83419bbbbccd239bb15de06b549d3a3dc9cbbd5ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 550 nouVanaf R1 318 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 424 Karee Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.3789406 31.7611968
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem