Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Intundla's Rest

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sarel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Intundla's Rest
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Christelle G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle G

Die diere was 'n groot bederf.

Baie lekker - Kamers was skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Intundla's Rest se terugvoer

Baie dankie Christelle! Julle is enige tyd welkom om weer te kom kuier!

Intundla's Rest
David D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David D
Gesin met tieners

Awesome, fantastiese droom blyplek.

Ons het verskriklik lekker gebly! Intundla's Rest is perfek geleë, net 'n kort stappie van die rivier af, en grens aan 'n baie besige stukkie parkland. Ons kan regtig geen fout vind met die verblyf nie. Die huis is heeltemal volledig toegerus en kom niks kort nie. Baie dankie, ons sal vir seker baie graag weer wil kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Intundla's Rest se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie! Julle was uitstekende gaste wat ons plekkie opgepas het soos julle eie. Julle is enige tyd weer welkom!

Intundla's Rest
Ross V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ross V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir die geld.

Ek sal die plek weer besoek en het baie wild gesien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Intundla's Rest se terugvoer

Baie dankie Ross, so bly julle het dit geniet. Ons sien uit na julle volgende kuiertjie!

Intundla's Rest
Pat L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pat L
Saam met vriende

Great, animals frequently came to the accommodation.

Lovely braai area. The accommodation had everything that was necessary. The store in Marloth Park is well equipped and prices were good. A decoder for the TV, possibly with a smart card to hire daily, would be good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Intundla's Rest se terugvoer

Thank you Pat, for your lovely review and suggestion. We would love to have you visit us again!

Intundla's Rest
Lanie D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lanie D
Gesin met tieners

'n Kort stap tot teen die Krokodilrivier wat Marloth skei van die Kruger Park.

Jy hoor die brul van leeus in die nag. Heerlike kuierstoep. Was skoon en netjies. Ons is vriendelik ontvang in 'n netjiese, skoon huis wat opgedeel is in 2 eenhede. Hoofhuis met 2 slaapkamers, lekker sitkamer en kombuis asook 2 badkamers. Dan 'n losstaande 'cottage' wat ook spog met 'n yskas, koffiemaakgeriewe en vol badkamer. Daar was meer as genoeg kombuisware. Die plonspoel was silwerskoon. 'n Emmertjie pellets vir die bokke en saad vir die voëls was gelos in die eetkamer. Daar is 'n effense probleem met die kragtoevoer, maar dit het glad nie gepla nie. Daar was altyd warm water vir die storte en die lugversorger was 'n plus in die hitte. Sal hierdie plek beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Intundla's Rest se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie. Hoop om julle gou weer te sien!

Intundla's Rest
Rebecca P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rebecca P
Gesin met tieners

Stunning, luxury cabin with pool and lapa!

So amazing, the warthogs and kudus came right up to us while we were braaing to eat the food we had that was made for them, what an amazing experience!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Intundla's Rest se terugvoer

Thank you for visiting us! So glad you enjoyed your stay. We would love to have you visit again.

Intundla's Rest
Chante N - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chante N
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

Dit was 'n heerlike naweek met goeie diens van die dame wat na die plek omsien. Ons kan nie wag vir ons volgende besoek aan Marloth nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Intundla's Rest se terugvoer

Baie dankie Chanté. Dit was ‘n plesier om julle as gaste te hê. Hoop om julle gou weer te sien.

Intundla's Rest
Petrus H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus H
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Klein paradys in Marlothpark. Naby die rivier, lekker privaat met al die geriewe wat nodig is vir 'n lekker vakansie.

Intundla's Rest is die ideale plek vir 'n lekker vakansie met familie en vriende. Die huis is perfek geleë in Marloth (lekker privaat) met 'n heerlike swembad, braai en boma onder 'n groot boom wat baie skaduwee bied. Alles wat nodig is in 'n kombuis is by Intundla beskikbaar en die badkamers het heerlike storte! Die WiFi en lugverkoeling was al twee wenners gewees en ons kon nie genoeg kry van al die diere wat Intundla so gereeld besoek nie. Ons kan nie wag vir ons volgende besoek terrug nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Intundla's Rest se terugvoer

Baie dankie Arno. Dit was 'n absolute plesier om julle by Intundla's Rest te verwelkom. Julle was uitstekende gaste wat ons plekkie so mooi opgepas het. Ons hoop om julle sommer gou weer te verwelkom.

Intundla's Rest
Vanaf R1 550
R1 550 R1 318
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 550
R1 550 R1 318
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 550
R1 550 R1 318
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kareelaan 424, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA179e122b94793710fcfb86136d9ddbc01ec749183ab9106f45a4fa005dc83419bbbbccd239bb15de06b549d3a3dc9cbbd5ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 550 nouVanaf R1 318 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 424 Karee Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.3789406 31.7611968
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem