Inni Vlei Gastehuis
Beskrywing
Elke oopplan-eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor ‘n slaapkamer en ‘n badkamer. Die slaapkamer het ‘n dubbelbed, ‘n dubbelslaapbank en 'n TV. Die badkamer het ‘n stort, toilet en ‘n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Die leefarea het lugversorging en ‘n kombuis wat met ‘n tweeplaatgasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei, breekware en ‘n toonbank met 2 stoele toegerus is. Gratis WiFi, braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: h/v Hoof- en Presidentsstraat, Vanwyksvlei, 8922, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom