Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Inkwazi Place

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 44

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 17 resensies vir Inkwazi Place
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Tsepang N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tsepang N
Saam met vriende

Great stay.

It was amazing, great and clean place, value for money as animals are always around and it's an amazing location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dianne D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dianne D

Baie lekker plek met baie diere.

Ja, maar daar is te veel reels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadine L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine L

Amazing!

We had a wonderful stay at Inkwazi Place, the house was more than we could hope for.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael S
Gesin met klein kinders

Baie lekker en rustig.

Die huis is baie netjies en ruim. Daar is baie diere wat die huis kom besoek, maak seker jy koop genoeg wildspille. Alles het gewerk sonder enige probleme. Baie lekker gebly en sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mmankokwane M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mmankokwane M
Gesin met klein kinders

Lovely place!

It was very nice to wake up to animals.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met vriende

Belewenis.

Die diere was elke oggend by ons voorstoep. Daar is niks loadshedding nie. Dit was baie lekker gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesel P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel P
Gesin met tieners

Awesome "in the bush" experience.

We loved Inkwazi. It has a great "in the bush" feel. Neighbours are far enough to have enough privacy. The house had everything we needed and they took special care with little things, like supplying toilet paper, dishwasher soap, rubbish bags etc for the first 2 days. The inverter was an absolute winner!! Wilma and her team were amazing with all communication and feedback. The only drawback of this fantastic place is that sound travels a lot through the house, so if you are noise sensitive and are coming to rest, this is probably not the place for you. Despite that, would love to visit Inkwazi again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlé B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marlé B
Gesin met klein kinders

Baie oulike plekkie om diere te beleef wat elke dag kom kuier.

Dit is nie die luuksste woning nie, maar ons het dit geniet om elke dag die diere te sien. Die foto's laat dit effens beter lyk as wat dit is. Die kombuiskaste is nie ingebou nie en lyk onnet en onafgewerk. Die wasbak is hopeloos te klein, maar daar is darem 'n skottelgoedwasser.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alet B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alet B
Gesin met klein kinders

Gesinswegbreek.

Inkwazi Place was goed toegerus, kinder vriendelik en beslis op ons lysie om weer te besoek. 'n Klein hekkie wat die swembad blok vir kinders sal 'n groot verskil maak. Kan self van nie permanente wees nie soos die gewone babahekkies wat te koop is. Maar anders is dit regtig 'n fantastiese plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magda K
Gesin met klein kinders

Veilige en gerieflike boskuier.

Ek het saam met my dogter en haar gesin by Inkwazi Place gebly vanaf 25 Maart tot 30 Maart 2023. Netjiese en gerieflike huis en met al die nodige toerusting. Baie diere het daagliks om die huis kom kuier en die kinders het dit verskriklik geniet om die diere te voer met die spesiale kos wat by die winkel te koop aangebied word - dit kan mens nogal 'n aardige bedraggie uit die sak jaag, maar die belewenis daarvan is 'priceless'. Daar is ook 'n plaspoel wat goed onderhou word vir die warm dae en dit was 'n heerlike lafenis. Die toegangsroete tot die huis is tans baie swak en kort dringende aandag - die hele Marlothpark se strate is in 'n haglike toestand. Dis baie jammer en sal beslis 'n demper plaas op voornemende besoekers. Andersins was die die kuiertjie beslis 'n heerlike belewenis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle M

Fantastiese plek.

Uitstekende kommunikasie, sekuriteit en die huis is ongelooflik. Die ligging en omgewing is fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shelley M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shelley M
Gesin met tieners

Home away from home in the best environment in our country - love Marloth Park!

Thank you Inkwazi Place for a fab holiday - lovely home with everything we needed!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Harriett S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harriett S

We were a family of 3 married couples and one toddler. A home away from home.

The 4 bedrooms, each with its own bathroom allowed for privacy. The dishwasher for a big family is very convenient. Location is great, we had a lot of animal visitors. Is also just a short walk to the river.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard S

Lekker kuierplek.

Dis 'n baie lekker kuierplek tussen die diere, maar is redelik basies toegerus. Lekker vir agt mense, vier slaapkamers, elk met hulle eie en suite-badkamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Werner L
Gesin met klein kinders

Goed geleë, baie netjies, meeste diere nog.

Meeste diere wat ons nog in Marloth gesien by 'n blyplek. Hulle moet net die alarm stelsel uitsort. Die battery moet vervang word, want die alarm stelsel veloor krag as daar load shedding is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caroline B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Caroline B
Gesin met tieners

Lekker boservaring.

Inkwazi het alles wat nodig is onder een dak. Kamers netjies, en goeie toegeruste kombuis. Baie verkeer van diere verby die eenheid; kudus, sebras, blouwildebees, kameelperde, vlakvarke en meer. Nagapies het elke aand hul verskyning gemaak. Maklike stap na die rivier se kant en uitkykpunte. Het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marné D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marné D
Gesin met klein kinders

Absoluut die moeite werd! Ons sal weer daar bly in die toekoms.

Absoluut die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 700
R1 700 R1 530
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 700
R1 700 R1 530
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 700
R1 700 R1 530
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hardekoolstraat 2505, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8ca6e77b4ab4bf98d30f2906a062f38f4367ab62902b3b36b1449b6e8daf4cdf2ef4514bcc46264c6648ef50e7ef593e709?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 700 nouVanaf R1 530 per nag (plek vir 8) 17 5 1 5 2505 Hardekool Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -25.338909370548 31.787600094937
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem