Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Imberbe

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Etienne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 44 resensies vir Imberbe
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Andrea J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea J
Gesin met klein kinders

Heerlik gekuier. Etienne en Louisa se gasvryheid ken geen perke! Die "views" is.

Heerlik gekuier. Etienne en Louisa se gasvryheid ken geen perke! Die "views" is besonders en die huis is goed ingerig. Ons sal beslis weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Imberbe se terugvoer

Dit was ons voorreg om Andrea se gesin te huisves. Hulle is ʼn pragtige gesin en sien uit daarna om hulle weer te ontvang. Etienne en Louisa

Imberbe
Johannes D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes D
Gesin met tieners

Sekerlik die lekkerste plek waar ons nog gebly het.

Baie dankie weereens aan die gasheer en gasvrou vir 'n heerlike vakansie. Hulle is die perfekte gasheer en gasvrou. Hulle is warm en liefdevolle mense wat net wil bederf. Daar is absoluut niks waaraan hulle nie gedink het nie - van die heerlike vrugte, brownies, wyn en koeldrank vir die kinders om ons te verwelkom tot die komplimentêre koffie, tee, tuisgemaakte beskuit en sjokolade op die beddens. Ons eenheid was superskoon en netjies en ten volle toegerus met alles wat 'n mens benodig het. Die verskeidenheid van tydskrifte en leesboeke tot ons beskikking was baie spesiaal. Die buitestoep met braaier was perfek met die pragtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Imberbe se terugvoer

Liewe Johann en Alma
Ons is verskriklik bly julle het ons eenheid saam met julle pragtige twee kinders so geniet!
Ons hoop ons sien julle dalk weer eendag.

Imberbe
Nischal M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nischal M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Breathtaking. We felt welcome in your really awesome house.

A huge thank you to our friendly hosts. We had an amazing stay at your establishment. The attention to detail, layout, and cleanliness was brilliant. I haven't experienced this elsewhere. Thank you for sharing your knowledge of the area and recommending places to visit. We will certainly return and experience beautiful Struisbaai soon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Imberbe se terugvoer

Dear Nischal
It was such a privilege to host an awesome couple like you. It would be great to see you again in the future!

Imberbe
Angie M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome, relaxing, and stunning bay views.

Very attentive, warm, and welcoming hosts. They assisted above and beyond expectations. The unit is lovely with beautiful views and a private verandah. I would definitely recommend it to family and friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Imberbe se terugvoer

Dear Angie
We are so grateful that you appreciated what Imberbe offers. Thank you for choosing us to host you!

Imberbe
Rafick A - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rafick A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Etienne and Louisa are excellent hosts. Their warm hospitality and friendly personalities, which we experienced upon arrival, during our stay, and departure, was much appreciated.

The apartment was neat, clean, and just perfect, and the views are amazing. Thank you for the extras such as the chocolate brownies and the home-baked rusks. We thoroughly enjoyed our stay and will most definitely return, and recommend your place to our family and friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Imberbe se terugvoer

Dear Rafick and Fatima,
It was such a joy to meet the two of you. Your relationship radiates a heart warming quality.
Hope to see you again.
Etienne and Louisa

Imberbe
Anton V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V
Saam met vriende

Baie lekker.

Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Imberbe se terugvoer

So bly en ons het julle verblyf baie geniet. Ons sien na julle volgende besoek by Imberbe in Jan. 2024. Etienne en Louisa

Imberbe
Lorna W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorna W
Saam met vriende

Ettiene and Louise were amazing.

Highly recommend it to my friends already. There was not 1 item that was needed. Everything was available and very comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Imberbe se terugvoer

Dear Lorna
We appreciate it that you chose Imberbe to host you. It was beautiful to witness the close friendship amongst the three of you.
Kind regards

Imberbe
Kim B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim B
Saam met vriende

Peaceful and refreshing.

Etienne and Louisa are superb hosts. Their hospitality and kindness shine through in the little touches around the apartment and in every interaction. They were incredibly knowledgeable about the area and answered all our questions. They were friendly but gave us space to do our own thing. The apartment offered everything we needed plus so much more. The views from the apartment were spectacular, including whales playing in the bay. It was a holiday we will not easily forget.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Imberbe se terugvoer

Dear Kim,
It was great having the two of you at Imberbe.
We hope to see you again.
May your ministry be blessed!
Kind regards.

Imberbe
Liezl H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Jou eie huis weg van die huis!

Wat 'n fantastiese plek met die dierbaarste gasheer en gasvrou. Etienne en Louisa het ons van die intrapslag al so bederf met heerlike wyn, vrugte, tuisgemaakte produkte en nagereg! Dis 'n juweel van 'n plekkie en is ten volle toegerus met alles en nog meer wat jy nodig het. Daar is ekstra detail oral in elke vertrek wat dit ekstra spesiaal maak. Die stoep met die braai wat uitkyk oor die see, die sitkamer, kombuis en slaapkamer het die ongelooflikste uitsig! Baie dankie dat julle jul stukkie hemel met ons gedeel het. Ons sien daarna uit om weer by julle te kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Imberbe se terugvoer

Liewe Liezl
Ons is so bly julle het ons plekkie geniet. Dit maak ons bly!! Kom gerus weer.
Hoop die galjoen smaak lekker.

Imberbe
Tylo N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tylo N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese vakansie!

Die mense is verskriklik vriendelik en liefdevol. Ons sal definitief die plekkie weer wil besoek. Dis baie maklik om daar te ontspan en vakansie te hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Imberbe se terugvoer

Baie dankie Tylo vir die mooi resensie. Julle is altyd welkom.

Imberbe
Christo N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo N
Gesin met klein kinders

Baie behulpsame en vriendelike diens.

Daar was baie ekstras wat nie eers op skrif was nie. Dit was gemaklik, selfs lekker vir onweer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Imberbe se terugvoer

Liewe Christo en jou gesin
Dit was 'n voorreg om julle oulike vier te huisves. Ongelukkig kan ons nie die weer reël nie, maar ons is so bly dat julle die tydjie nogtans geniet het.

Imberbe
Bertus N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles en nog meer.

Imberbe van Etienne en sy vrou is in 'n klas van sy eie. Baie dankie vir jou gasvryheid, die wyn, vrugte, sjokolade, jou rooster vir die vis en julle pragtige plek. Dit was 'n voorreg om daar te kon bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Imberbe se terugvoer

Dit was 'n voorreg om sulke geesgenote en mooi familie te ontvang. Kom weer en lekker boer.

Imberbe
Claudine T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudine T
Gesin met tieners

Baie gerieflik met pragtige see-uitsig.

Baie netjies en goed ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Imberbe se terugvoer

Liewe Claudine
Ons is so bly dat julle dit wat ons eenheid bied geniet het. Kom kuier gerus weer!!

Imberbe
Andre V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

'n Trappie bo die res.

Ettienne en Louisa se plek is besonders. Gasvrye eienaars, uiters netjiese fasiliteite, pragtige uitsigte en sommer net al die klein goedjies wat 'n wegbreek aangenaam maak. Ons het dit baie geniet, ten spyte van die weer en wind. Sal beslis weer plan maak om te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Imberbe se terugvoer

Hallo André,
Dit was 'n voorreg om julle mooi gesin te huisves. Bly julle het dit geniet ondanks die onvriendelike weer.
Kom gerus weer.

Imberbe
Michele B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele B
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Wat 'n wonderlike wegbreeknaweek by 'n fantastiese gastehuis met ongelooflike gashere. Etienne en Louisa het soos familie gevoel. Ons was so warm en welkom ontvang en hulle het deurentyd seker gemaak dat ons gemaklik en gelukkig is en dat ons alles het wat ons benodig. Die ekstra bederfies in die gastehuis is met soveel liefde gemaak en weerspieël hoe trots hulle op hierdie pragtige plekkie van hulle is. Die uitsig is absoluut pragtig oor die see en die gastehuis het werklik alles en meer wat mens nodig het. Skoon, netjies, regtig net fantasties! Ons kan nie wag om weer te gaan en al ons vriende en familie van hierdie juweelplekkie te vertel nie. Baie dankie vir ons wonderlike ervaring, Etienne en Louisa, julle is baie spesiaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Imberbe se terugvoer

Michele, baie dankie vir die resensie. Dit vat spesiale mense om iets spesiaals te waardeer. Julle het ons harte reg gelees. Sien uit na weersiens.

Imberbe
Crystall P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Crystall P
Gesin met tieners

Heerlike wegbreek met 'n pragtige uitsig.

Vyfster! Gasvryheid en netheid maak Imberbe die ideale plek vir verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike gastehuis in Agulhas. Pragtige see-uitsig en braaistoep. Vriendelike gasheer, baie netjies.

Beste Etienne en Louisa, dit was heerlik om in jul gastehuis te kon oorbly. Pragtige see-uitsig vanuit hoofslaapkamer en woonarea, en heerlike stoep waar ons lekker Imberbe-vuur kon maak en braai terwyl ons na die see kyk. Dankie vir jul pragtige plekkie, hoop om julle weer te kom besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Imberbe se terugvoer

Goeidag Pierre. Dit was ń groot voorreg om julle te akkomodeer by Imberbe. Ons sien uit na julle volgende kuier.
Etienne en Louisa.

Imberbe
Jc V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jc V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis nou 'n lekker plek om te bly.

Eienaars die beste en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Imberbe se terugvoer

Dit was 'n voorreg om julle en die kinders te huisves.
Kom gerus weer.

Imberbe
Elizabeth D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth D
Gesin met klein kinders

Gasvry, vriendelik en pragtig.

Baie mooi skoon en netjies en baie ekstra bederfies! Sal verseker weer gaan kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Imberbe se terugvoer

Hi Elizabeth, dit was vir ons ʼn groot voorreg om julle kinders te akkomodeer. Wat ʼn lieflike gesin. Ons sien uit na julle volgende kuier by Imberbe.

Imberbe
Karen S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S
Gesin met tieners

Het net een beskrywing. Fantasties.

Die eienaars het uit hulle pad uit gegaan om ons te bederf van die oomblik wat ons geariveer het. Alles wat jy moontlik kan nodig kry gedurende n vakansie was beskikbaar. Die uitsig was asemrowend en die seelug verfrissend. Sal definitief weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Imberbe se terugvoer

Liewe Karen, dit was ʼn absolute voorreg om julle as gesin te akkomodeer. Kom gerus weer.

Imberbe
Linda R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

The stay at Imberbe was outstanding.

We were welcomed by our hostess on arrival. The accommodation was out of this world. Beautiful view of the sea. Braai area was very comfortable and the view was once again superb. Lots of lovely treats to be enjoyed. I would recommend Imberbe to anyone and will certainly go back again when in the area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Imberbe se terugvoer

Dear Linda
We are grateful that you enjoyed everything that Imberbe offers to the full. Hope to see you again in the future.

Imberbe
Tertia M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia M

Ons het elke oomblik geniet.

Ek beveel Imberbe ten sterkste aan. As ek kon, het ek Imberbe meer as 'n 5-ster gegee. Ettiene en Louisa is wonderlike gashere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Imberbe se terugvoer

Liewe Tertia, dankie dat jy ons gekies het vir jou kosbare kuiertjie met jou seun. Bly julle het dit geniet.

Imberbe
Hansie R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hansie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hartlike ontvangs. Goed toegeruste eenheid met 'n wonderlike uitsig.

Ons is hartlik ontvang en bederf met 'n heerlike bottel wyn. Die woonstel is baie goed toegerus met alles wat jy nodig het. Dit was netjies en skoon met 'n uitsig wat onverbeterlik is. Heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Imberbe se terugvoer

Hi julle twee. Dankie vir die resensie.

Imberbe
Shahzad B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shahzad B
Gesin met klein kinders

Awesome view.

The owners were very humble and kind they welcomed us as a family members. They went out of their way for us to make our stay very pleasant. Welcome drinks and chocolates for us and the kids. We loved the place especially the lovely views of the ocean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Imberbe se terugvoer

Hi Shahzad and family,
We are so glad that you enjoyed your stay. It was a privilege to host you.

Imberbe
Derick S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik.

Pragtig en rustige plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Imberbe se terugvoer

Baie dankie Derick. Kom gerus weer. Etienne en Louisa

Imberbe
Avuya N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Avuya N
Gesin met klein kinders

Splendid!

Imerbe couldn't have been more perfect a space to wind down from a busy city lifestyle! The many personalised touches to this space really gave it an edge, a home away from home. We will be returning soon! Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Imberbe se terugvoer

Hi Avuya and Temba. It was such a joy to host you and your baby girl. Hope to see you soon.

Imberbe
Beaulah D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beaulah D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alle verwagtinge is oortref. Kan nie wag om weer daar te bly nie.

Volledig toegerus. Absoluut niks wat ons nodig gehad het nie. Soveel aandag is geskenk aan detail en moeite om mens welkom te laat voel. Selfs vars vrugte en brownies was op die tafel met ons aankoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Imberbe se terugvoer

Liewe Beulah
So bly julle het julle verblyf hier geniet.
Imberbe wag vir julle kom asseblief weer!

Imberbe
Lida V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lida V
Saam met vriende

Perfek.

Sou graag Imberbe 6 sterre gee vir hul persoonlike aandag, smaakvolle verblyf en bederfies wat ons spesiaal en tuis laat voel het. Baie dankie Etienne en Louisa.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Imberbe se terugvoer

Liewe Lida,

Dit was 'n voorreg om julle drie te huisves. Die skakel met Bethlehem is baie. Imberbe wag kom gerus weer!

Moôi loop.

Imberbe
Hildegard N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hildegard N
Gesin met tieners

Fantasties, rustige kuier in 'n super netjiese woonstel met 'n hemelse uitsig!

Ettienne en Louisa is van die beste gashere wat ek al ooit beleef het, wat uit hul pad gaan om hul gaste te bederf met handgemaakte geskenkies. Hulle het seker gemaak ons was gemaklik en het alles wat ons nodig het en selfs aanbevelings gemaak oor waar ons die lekkerste vleis en vis kon koop! Die woonstel was super netjies en die uitsig is asemrowend en fantasties! Ons kom definitief weer! Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Imberbe se terugvoer

Liewe Edgar en Hïldegard
Ons is so bly dat julle IMBERBE so geniet het.
Ons sien uit na julle voĺgende besoek!

Imberbe
John H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John H
Gesin met klein kinders

Best accommodation we have had to date in Struisbaai; very friendly and helpful hosts - Thank you so much Etienne and Louisa !

Very clean premises with everything one needs in the kitchen. Fabulous views. Comfortable sitting room with DSTV access, so no need to miss any sport. Will definitely recommend and will stay there again. Secure parking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Imberbe se terugvoer

Dear John and family,
It was a privilege to host a closely knit family like yours. We are glad that you enjoyed your stay at Imberbe. Please do visit us again.

Imberbe
Helaine D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helaine D
Gesin met tieners

Alles was perfek.

Ongelooflik gasvry en is heerlik bederf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Imberbe se terugvoer

Was so lekker met julle hier. Kom gerus weer.

Imberbe
Liezel O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik, 10 uit 10, baie gemaklik en tuis gevoel.

Die ontvangs was baie warm gewees. Imberbe is 'n baie mooi plekkie wat ons weer sal bespreek. 10 uit 10.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Imberbe se terugvoer

Liewe Liezel,
Sal baie lekker wees om julle en oulike klein EJ weer hier te ontvang in die toekoms! Mooi loop.

Imberbe
Theresa P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa P
Gesin met tieners

Netjies, skoon en gerieflik.

Dit was baie lekker klomp verraassing gekry en bederfies oom en tannie is baie gasvry en gesels te lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Imberbe se terugvoer

Liewe Theresa en jou gesin
Ons is so bly julle het lekker gekuier in INBERBE.
Maak gerus weer 'n draai hier!!

Imberbe
Thea H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea H
Saam met vriende

Vriendelike verwelkoming, dadelik tuis gevoel. Baie ekstra bederfies soos heerlike tuisgebak, konfyt en wyn uit die omgewing. Goed toegerus met alles en nog meer wat jy nodig mag kry. Perfekte ligging met lieflike see uitsig, sal bslis aanbeveel.

Goed toegerus vir 4 mense, luuks en veilig. Pragtige see-uitsig en veilige parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Imberbe se terugvoer

Thea en Johan, julle twee pare
was dierbare gaste. Dankie dat julle Imberbe gekies het.
Kom geniet alles weer!

Imberbe
Ricardo T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricardo T
Gesin met tieners

Bliss - Breathtaking view - Relaxing.

Our hosts Etienne and Louisa were so welcoming and made us feel at home immediately. They were very thoughtful and had lovely treats for us upon our arrival. Nothing was too much trouble and they had plenty of advice and tips to share with us. We look forward to our next visit!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Imberbe se terugvoer

Dear Ricardo and Jeanne
We don't take it for granted that you chose Imberbe to host you and your two lovely children. The family values that you radiated made us believe in beautiful stories anew. It will be a privilege to host you again!
Kind regards

Imberbe
Debbie S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Etienne and Louisa are exceptional hosts. What was advertised we got and much more. The views are spectacular, accommodation perfect and we were not short of anything, right down to blitz, wood and charcoal. We definately recommend this property and will be visiting again. Warm regards, Debbie and Jasper.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Imberbe se terugvoer

Dear Debbie and Jasper
Your relationship is an inspiration.
We are grateful and privileged that Imberbe could contribute to your amazing 25th anniversary.
Please do visit us again in future!

Imberbe
Tinus R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus R

Baie lekker gebly. Sou baie graag langer wou bly.

Baie dankie vir 'n warm hartlike ontvangs. Ons was dadelik tuis. Imberbe is 'n huis weg van jou huis. Dankie vir die ietsie spesiaal met ons ontvangs op Valentynsdan. Fyn hand is oral in die eenheid te sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Imberbe se terugvoer

Baie dankie vir ń goeie resensie en julle opregte waardering. Julle is besondere gaste en ons sal julle graag weer wil akkomodeer.

Imberbe
Sohn S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sohn S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly in 'n wonderlike eenhied - sal dit aanbeveel.

Ons was vriendelik ontvang en behoorlik ingelig re die eenhied. Pragtige uitsigte, uitstekend toegerus. Imberbe bederf mens met klein goedjies wat meeste ander plekke nie het - baie lekker gebly en sal dit hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Imberbe se terugvoer

Dit was heerlik om julle vriendelike twee
te huisves. Hoop ons sien julle weer in die toekoms!

Imberbe
Mynhardt B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mynhardt B

Wat 'n belewenis.

Vriendelikste ontvangs. Pragtige plek, wonderlik toegerus, en sommer nog ekstra bederfies by. En die uitsig is asemrowend. Baie dankie vir 'n heerlik naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Imberbe se terugvoer

Liewe Mynhardt
Ek is so bly julle het julle tydjie hier geniet. Hoop die huisbouery vorder fluks.
Kom weer, voor die huis klaar is.

Imberbe
Louna L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louna L
Gesin met klein kinders

Pragtig ingerigte blyplek met 5-ster-gashere.

Ettiene en Louisa is fantastiese gashere en laat mens dadelik welkom voel. Die blyplek is baie gerieflik, skoon en modern met 'n pragtige uitsig vanaf die hoofslaapkamer, leefkamer en stoep. Die woonstel is goed ingerig en daar is regtig alles wat mens nodig het. Al die ekstras was 'n verrassing (koffie, konfyt, maskers, vrugte, selfs melk in die yskas!). Dit het ons dadelik welkom laat voel. Baie dankie vir 'n lekker kuier, dit was net te kort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Imberbe se terugvoer

Liewe Louna,
Julle en julle twee oulike dogtertjies moet weer kom kuier. Dit was 'n voorreg en plesier om julle gesin te huisves.

Imberbe
Ateek M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ateek M
Gesin met klein kinders

Absolutely lovely.

The owners were very friendly and warm. Made you feel like you at home. A lovely place with a great view. I fell in love the minute I saw it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Imberbe se terugvoer

Dear Ateek,
It was such a privilege to host you and your adorable kids!!
Hope to see you again in future!

Imberbe
Nico S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike, privaat woonstel naby aan die strand met 'n 180 grade-see-uitsig.

Die verblyf by Imberbe was werklik gerieflik met 'n vriendelike gasheer en gasvrou wat elke oomblik baie spesiaal gemaak het. Die woonstel was baie skoon en netjies. Die groot stoep met braaigeriewe was te lekker vir 'n ontspan na 'n dag op die loopafstand strand. Ons het ons vakansie daar baie geniet en sal vir seker weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Imberbe se terugvoer

Liewe Nico,
Ons is so bly julle het lekker gekuier! Kom skop gerus weer julle skoene hier uit!

Imberbe
Suzette R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Groot bederf!

Ons het heerlik gekuier by Imberbe. Lieflike huis met asemrowende uitsigte en 'n kuierstoep waarna jy nog lank gaan terugverlang. Ettienne en Louisa het ons onmiddelik tuis laat voel. Daar is vir alles en soveel meer voorsiening gemaak. Heerlike bederfies wat die verblyf net soveel meer persoonlik en aangenaam gemaak het. Die toeluitmotorhuis is natuurlik ook 'n groot pluspunt. Welgedaan! Jul het 'n wenresep!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Imberbe se terugvoer

Suzette, ons is so bly julle het dit by ons geniet. Kom weer.

Imberbe
Johan C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende selfsorgverblyf bedryf deur die vriendelike Louisa en Etienne.

Die pragtige uitsig oor die see aan die een kant en die aangrensende bewaringsgebied skep wonderlike rustigheid. Ons kon heerlik gaan stap langs die see ongeveer 10 minute van die huis af. Hoogs aan te beveel! Pragtig skoon met alles wat nodig is vir selfsorgverblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Imberbe se terugvoer

Baie dankie, kom gerus weer.

Imberbe
Vanaf R2 500
R2 500 R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 500
R2 500 R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 500
R2 500 R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moirastraat 16, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97130f9e2444135e6ad179f9e6c57903b14c08465059421331559a976c260192906c96da7e68eb0dcab2efcbef253833ee67?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 44 5 1 5 16 Moira Street Struis Bay 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.810860078567 20.029666096166
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem