Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ilala HL12

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Sicklebush-laan, Eenheid 70 Ilala Simbithi Eco Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 070 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Ilala HL12 is 'n ruim selfsorgwoonstel in die pragtige Simbithi Eco Estate in Ballito. Dit is naby Durban en King Shaka-lughawe en is ideaal vir gesinne.

Hierdie woonstel het lugversorging en bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens vir kinders. Die eerste slaapkamer het 'n en suite-badkamer en gaste deel die ander badkamer, albei het 'n bad en stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek waar gaste kan eet en ontspan. Daar is 'n TV met DStv en gratis WiFi.

Die leefarea lei na die onderdakstoep met sitplek en draagbare braaigeriewe. Veilige parkeerplek in 'n dubbelmotorhuis is beskikbaar. Daar is geriewe soos swembaddens, sportvelde, staproetes en 'n 18 putjie-gholfbaan wat deur Peter Matkovich ontwerp is. Daar is ook 'n restaurant, kroeg en Adventure Playground vir kinders.

Slaapplek

’n Bespreking by Ilala HL12 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbed vir 1
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xKinderbed vir 1

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Ballito.net Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 35

Jaar gelys 8

Ligging

  • Sicklebush-laan, Eenheid 70 Ilala Simbithi Eco Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 070
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 070
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Sicklebush-laan, Eenheid 70 Ilala Simbithi Eco Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc65fbad8b68fe5315541a72de704d3e53db367f149c032b498fd6a4465e50aec6952e0da3c9f4c3a18044a463943ed556cb4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 070 per nag (plek vir 6) Sicklebush Lane Unit 70 Ilala Simbithi Eco Estate 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-17:00 09:00 -29.515352842176 31.226546868401
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem