IKhayalamafu Mountain Reserve
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wostijn-plaas 2, Erfdeel 10, Champagne Valley, Sentraal-Drakensberg, 3340, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
iKhayalamafu Mountain Reserve bied 2 bekoorlike selfsorghuisies aan die bokant van Champagne Valley in die Sentrale Drakensberge, 'n Wêrelderfenisgebied.
Elke huisie bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, elektriese komberse, 'n rusbank, kaggel en pakplek vir klere. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n gasplaat, yskassie, mikrogolfoond, potte en panne toegerus. Die kombuisie lei ook na 'n onderdak-eetarea met braaigeriewe buite.
Elke huisie het komplimentêre, basiese toiletware, handdoeke, japonne, koffie, tee en 'n skinkbord met melk en suiker. Die lodge is eko-vriendelik en word deur sonkrag aangedryf en dus is daar geen beurtkrag nie. Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Daar is verskeie voetslaanroetes op die perseel deur inheemse woude met watervalle en grotte. The Sphinx en Crystal Fall is in die grense van die skilderagtige perseel en stapafstand vanaf die huisies.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Ricky Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 56
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Wostijn-plaas 2, Erfdeel 10, Champagne Valley, Sentraal-Drakensberg, 3340, KwaZulu-Natal
- Gaste dink IKhayalamafu Mountain Reserve het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Champagne Vallei Champagne Castle Drakensberge KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wostijn-plaas 2, Erfdeel 10, Champagne Valley, Sentraal-Drakensberg, 3340, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 18