Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ibis Rest

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Cornelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Ibis Rest
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Melodey D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melodey D
Enkelreisiger

Stil en rustig in die ongerepte natuur weg van al die geraas van stede en dorpe.

Ek het 'n baie rustige en gemaklike rus gehad. Geen probleme ondervind in enige vorm nie. Dit was 'n bietjie frustrerend dat die koopgeriewe baie ver was, maar vir die vreedsaamheid en die pragtige omgewing is dit die moeite werd om te ry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lettie E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lettie E
Gesin met klein kinders

Ons vakansie was heerlik en het die kuier baie geniet.

Ibis Rest is 5min. se stap vanaf die strand. Dit is 'n ruim huis wat puik toegerus is met alle benodighede/toerusting. Die beddens slaap heerlik! Die opsigters wat op die erf woon was vriendelik en hulpvaardig. Ek, my kinders en kleinkind het die verblyf en vakansie baie geniet. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ibis Rest se terugvoer

Baie dankie, Lettie Erasmus. Dit word hoog op prys gestel. Ons is baie dankbaar dat julle die verblyf geniet het.

Ibis Rest
Vanaf R1 800
R1 800 R1 620
per nag, vir 8 mense
Vanaf R1 800
R1 800 R1 620
per nag, vir 8 mense
Vanaf R1 800
R1 800 R1 620
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lobotesstraat 21, Tugela-riviermonding, Mandeni, 4492, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20ce8642010016394b886a43c487d04896e9a5d65a168b3947e0f9a35a9cb36263c457059667bbc9d4dcff2c848ef618cc56?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 620 per nag, vir 8 mense 2 5 1 5 21 Lobotes Road Tugela Mouth 4492 KwaZulu-Natal 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -29.217189460736 31.505901638508
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem