Ibis Rest
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Cornelia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Jaar gelys 1
Opsomming van Resensie
Melodey D - Apr 2024
Algehele gradering
Stil en rustig in die ongerepte natuur weg van al die geraas van stede en dorpe.
Lettie E - Jan 2024
Algehele gradering
Ons vakansie was heerlik en het die kuier baie geniet.
Ibis Rest se terugvoer
Baie dankie, Lettie Erasmus. Dit word hoog op prys gestel. Ons is baie dankbaar dat julle die verblyf geniet het.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lobotesstraat 21, Tugela-riviermonding, Mandeni, 4492, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom