Hydro Guest House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Nadia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 41
Jaar gelys 4
Opsomming van Resensie
Christiaan C G - Apr 2024
Algehele gradering
Besigheid. 1 nag oorgeslaap.
Engella C - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker dankie.
Hydro Guest House se terugvoer
Baie dankie, vir die terugvoering.
Ons sal verseker aandag gee en die probleme reg maak.
Willem B - Mrt 2024
Algehele gradering
Perfekte oornag slaapplek!
Deon G - Mrt 2024
Algehele gradering
Sal weer Hydro gebruik.
Hetsie R - Feb 2024
Algehele gradering
Aangenaam.
Corinne V - Feb 2024
Algehele gradering
Gemaklik en lekker.
Irida S - Feb 2024
Algehele gradering
Als wat benodig word.
Louis S - Jan 2024
Algehele gradering
Gaan weer daar bly.
Rina M - Nov 2023
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Therina E - Okt 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik en goeie waarde vir geld.
Maureen B - Jul 2023
Algehele gradering
Ontvangs vriendelik en behulpsaam, ligging uitstekend, stap net oor die pad na Medikliniek.
Jan V - Mei 2023
Algehele gradering
Uitstekend
Jacomien V - Mei 2023
Algehele gradering
Swak.
Hydro Guest House se terugvoer
Goeiedag Jacomien,
Ons is baie jammer dat jy nie lekker gebly het nie.
Ek wens jy het dit opgevat met ons die volgende dag.
Kan jy asseblief vir ons laat weer waar die probleme was.
Ons vra ook vir gaste om ons in te lig as mense na 22:00 raas by ons 24 uur ontvangs. Die ontvangs is ver van sommige kamers, ons kan nie altyd hoor as mense raas nie.
Ons wil graag aan al ons gaste die regte standaard plek verskaf sonder geraas.
Ons vra omverskoning.
Hydro Bestuur
Melanie B - Apr 2023
Algehele gradering
Rustig and netjies.
Rushaan A - Apr 2023
Algehele gradering
Happy client.
Ronel D - Okt 2022
Algehele gradering
Goeie ligging naby hospitaal.
Hydro Guest House se terugvoer
Goeiedag
Baie dankie vir die terugvoering, ons waardeer dit baie.
Hydro Bestuur
Frik S - Sep 2022
Algehele gradering
Uitstekende verblyf indien daar 'n persoon by die Medi Clinic besoek moet word.
Thereza H - Jul 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik!
Hydro Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering.
Dit is altyd lekker om te hoor ons gaste is gemaklik om ons aan te beveel.
Groete Nadia
Bestuurder
Hanlie B - Jun 2022
Algehele gradering
Netjies en vriendelik.
Wayne V - Jun 2022
Algehele gradering
Gelukkig met die plek.
Werner V - Mei 2022
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Hydro Guest House se terugvoer
Goeiedag,
Ons is so bly u het die tyd gevat om vir ons terugvoering te gee oor die verblyf.
Dit maak ons harte altyd bly om te weet dat ons goeie waarde vir geld is.
Vriendelike groete,
Nadia
Bestuurder
Aa S - Apr 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier en gebly. Parkering agter die Dr se speekkamers was goed benut.
Hydro Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die terug voer. Ons is tans besig om herstelwerk aan die deur te doen.
Lorraine K - Jan 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon en baie veilig.
Trevor H - Des 2021
Algehele gradering
Very central.
Martin V - Okt 2021
Algehele gradering
Weereens 'n ervaring!
Erna V - Sep 2021
Algehele gradering
Dit het aan al my vereistes voldoen.
Nicoleen L - Aug 2021
Algehele gradering
Asemrowend
Hydro Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die Wonderlike terugvoer word hoog op prys gestel
Groete
Sylvia T - Des 2020
Algehele gradering
Die familiekamer is baie skoon en netjies.
Trish M - Okt 2020
Algehele gradering
Was a great stop over.
Janie S - Sep 2020
Algehele gradering
Hydro Guest house is definitief baie geleë vir as jy mense in die hospitaal het.
Charlotte H - Feb 2020
Algehele gradering
Vriendelike en behulpsame mense.
Nicolene P - Feb 2020
Algehele gradering
Absolute waarde vir geld, baie siek familielid in Medi-Kliniek, en blyplek was gelukkig nie 1 van die bekommernisse nie.
Hydro Guest House se terugvoer
Middag,
Baie dankie vir die terugvoer. Word opreg waardeer. Ek gaan verseker opvolg by ander gaste ook oor die TV, ons het nog nie regtig klagtes ontvang nie, maar sal verseker kyk na dit.
Groete,
Desire
Ylacha B - Feb 2020
Algehele gradering
Baie oulike plekkie en naby alles.
Hydro Guest House se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer.
Melissa O - Des 2019
Algehele gradering
Prakties en gerieflik vir wat ons wou doen in Bloemfontein.
Hydro Guest House se terugvoer
Middag
Baie dankie vir die goeie terugvoer, ons hoop om julle vinnig weer te sien.
Groete
Desire
Mandy W - Nov 2019
Algehele gradering
Perfect, very clean and comfortable.
Donovan V - Okt 2019
Algehele gradering
Puik diens, skoon en netjies.
Hydro Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer.
Ons sal julle graag weer wil ontvang.
Groete,
Desire
Anonieme gas - Okt 2019
Algehele gradering
Eduard V - Sep 2019
Algehele gradering
Baie vriendelik.
Nicolene H - Jul 2019
Algehele gradering
Heerlik!
Sakkie D - Jun 2019
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Bossie K - Jun 2019
Algehele gradering
Was skoon, gerieflik en heerlike warm bed,
- Kapasiteit: 63 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kellnerstraat 115, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom