Huisie van Harte
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lorea-straat 45, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 10
- Vanaf R880 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Huisie van Harte is 'n ateljee-eenheid vir 3 gaste in Danabaai, Mosselbaai en is net 300 m vanaf die bekende St. Blaize-voetslaanroete.
Dié oopplan-eenheid is op die grondverdieping, grens aan die hoofhuis en het 'n privaat ingang. Daar is 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort en toilet. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel vir 4 toegerus. Verder is daar 'n wasmasjien en tuimeldroër.
Die eenheid lei na 'n stoep wat gasbraaigeriewe en 'n uitsig oor 'n klein tuin het.
Huisie van Harte is 2 km vanaf Eerste Strand waar gaste watersport, dolfyn- en walviskyk in seisoen kan geniet. Daar is ook restaurante en museums om te besoek en Danabaai is die tuiste van kleinwild en 'n verskeidenheid voëlspesies wat gesien kan word soos gaste die area verken.
Slaapplek
’n Bespreking by Huisie van Harte sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Elize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Jaar gelys 2
Ligging
- Lorea-straat 45, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
- Gaste dink Huisie van Harte het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lorea-straat 45, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 10