Huis Vincent
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vincentstraat 22, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R6 500 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Huis Vincent is 'n lieflike vakansiehuis in Mosselbaai. Dié area is bekend vir sy matige klimaat, goue strande en verskeie natuurlike, kulturele en historiese besienswaardighede.
Die huis het 5 slaapkamers met slaapplek vir 10 volwassenes en 2 kinders. Daar is 5 badkamers, 3 leefareas en ’n kombuis wat goed toegerus is. 2 van die slaapkamers het en suite-badkamers en koninggrootte-beddens, 1 van dié kamers lei na ’n balkon met ’n gedeeltelike see-uitsig en die ander 1 lei na die swembadarea. Daar is 2 slaapkamers met dubbelbeddens, en 1 het ’n en suite-badkamer. Die vierde kamer het 2 enkelbeddens. 2 badkamers word deur 'n paar kamers gedeel. Die huis het stort- en badgeriewe.
Die kombuis is toegerus met ’n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en kookgerei. Die huis het 3 leefareas en ander geriewe sluit 'n braai-area op die stoep, swembad, DStv, Netflix en veilige parkeerplek vir 4 voertuie in. Verder is daar 'n pooltafel, tafeltennisblad en 'n setperk.
Besienswaardighede naby sluit Botlierskop Wildreservaat, Tuinroete Nasionale park, wynlandgoedere, Bothastrand en Groot Brakrivier Museum in. Daar is doendinge soos visvang, vlerksweef, duik, waterski, voetslaan, voëlkyk en walviskyk in die area.
Slaapplek
’n Bespreking by Huis Vincent sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
- Kaggel
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Aneri Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Jaar gelys 5
Ligging
- Vincentstraat 22, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Huis Vincent het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Sentraal Mosselbaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vincentstraat 22, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom