Huis se Berg
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Moedersonkraal Plaas, 63,8 km vanaf Jansenville, 6265, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 050 per nag, vir 9 mense
Beskrywing
Huis se Berg is op 'n afgeleë Karooplaas net 64 km vanaf Jansenville. Die afgesonderde huis laat gaste toe om te ontsnap van die besige stadslewe en laat jou toe om te ontspan in 'n rustige en vreedsame omgewing.
Die ruim huis beskik oor 4 slaapkamers en het slaapplek vir 9 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer 'n dubbelbed en enkelbed. Daar is nog 'n kamer met 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die vierde slaapkamer. Die huis het 1 badkamer met 'n bad.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die knus sitarea het rusbanke en 'n lieflike kaggel om gaste warm te hou op koue winteraande.
Buite is daar 'n lapa met braaigeriewe.
Aktiwiteite sluit 4x4-roetes, wildkyk en staproetes in.
Slaapplek
’n Bespreking by Huis se Berg sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Angela Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Jaar gelys 2
Ligging
- Moedersonkraal Plaas, 63,8 km vanaf Jansenville, 6265, Oos-Kaap
- Gaste dink Huis se Berg het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Moedersonkraal Plaas, 63,8 km vanaf Jansenville, 6265, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom