Hoyo Hoyo Machado Stud Lodge
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elandsfonteinstraat, PTN 16 Blaauwboschkraal Plaas, Machadodorp, 1170, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R990 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Hoyo Hoyo Machado Stud Lodge is op 'n plaas naby die platorand in Mpumalanga geleë. Die perseel spog met 'n asemrowende uitsig oor die tuine en omliggende berge, valleie en woude.
Verblyf word gebied in 3 selfsorgkothuise wat slaapplek vir 4, 6 en 10 gaste het. Elke kothuis beskik oor handdoeke, linne, vars melk en word daagliks skoongemaak. Daar is ook 'n kaggel in elke kothuis. Tuisgebakte produkte en tuisgemaakte etes is op versoek beskikbaar.
Eagle's Call is die grootste kothuis en het slaapplek vir tot 10 gaste in 5 slaapkamers en daar is 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander 4 slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens.
Misty Morns het slaapplek vir 6 gaste. Daar is 3 en suite-slaapkamers, waarvan een 'n dubbelbed het en die ander twee het elkeen 2 enkelbeddens.
Die Fairview-kothuis het slaapplek vir gaste. Daar is 2 en suite-slaapkamers, waarvan een 'n dubbelbed het en die ander een 2 enkelbeddens.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Mumsy Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 15
Jaar gelys 12
Ligging
- Elandsfonteinstraat, PTN 16 Blaauwboschkraal Plaas, Machadodorp, 1170, Mpumalanga
- Gaste dink Hoyo Hoyo Machado Stud Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Elandsvallei Mpumalanga
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elandsfonteinstraat, PTN 16 Blaauwboschkraal Plaas, Machadodorp, 1170, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom