Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Howard's View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Stadensrivier-Oos, Uitenhage, Port Elizabeth, 6017, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Howard's View is 'n unieke selfsorgkothuis in die oulike plattelandse dorpie, Uitenhage. Dit is ideaal vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n lekker vakansie in 'n rustige omgewing.

Die helder versierde huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die kombuis het ook 'n toonbank met sitplek vir 4. Dit lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die leefarea lei na die kuierarea buite met 'n asemrowende uitsig oor die omliggende bosveld, swembad en houtvuurwarmbad. Hierdie area het sonkragligte by die sit- en eetarea, 'n losstaande braai en 'n groter vuurput met 'n rooster en 'n sitarea. Die veldblomreservaat bied staproetes tussen die fynbos en die plaaslike strande van Maitlands en Van Stadens spog met leë strande.

Slaapplek

’n Bespreking by Howard's View sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Portier
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 6 resensies vir Howard's View
Netheid
4.2/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.2/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Monty Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Maande gelys 12

Ligging

  • Van Stadensrivier-Oos, Uitenhage, Port Elizabeth, 6017, Oos-Kaap
  • Gaste dink Howard's View het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kouga-Omgewing Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Stadensrivier-Oos, Uitenhage, Port Elizabeth, 6017, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbfc163808a89f5619061138b3334f84e0bed3221c6b9f5fa5acbbf1a0d79bb1e043bb2ac6f1fd05ccb9b9eb30c909ff82670?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 Van Stadens River East Uitenhage 6017 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.894802099626 25.206673188711
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem