LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by House of House | LekkeSlaap
+27

House of House

Gastehuis
Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 20 Julie 2022

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Jonkershoekweg 30, Mostertsdrift, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 R1 750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

House of House is 'n unieke gastehuis in Stellenbosch wat ongeëwenaarde verblyf met styl en gemak in die hartjie van die Kaapse Wynlande bied. Ons is toegewyd tot die kuns van die lewe en skep 'n pragtige en gerieflike omgewing vir ons gaste.

Verblyf word aangebied in 5 suites, 'n tweeslaapkamereenheid met slaapplek vir 4 wat geskik is vir gesinne of groepe wat saam reis, 'n uitstekende wittebrood-suite wat perfek is vir jou trou-aand of 'n romantiese wegbreek, 2 selfsorg-eenhede met slaapplek vir 2 elk en 1 standaard-suite wat ook slaapplek bied vir 2. Elke eenheid het lugversorging, 'n TV, 'n en suite-badkamer, 'n aparte ingang en veilige parkeerplek op die perseel. Elke eenheid is versier met 'n kenmerkende atmosfeer en karakter om gaste 'n ervaring te bied wat ver verwyder is van die onpersoonlike styl van standaard gehalte van die groot hotelkettings.

Die huis het ook 'n kroeg met 'n TV waar ons al die vernaamste sportgeleenthede sal wys, en daar is ook 'n swembad met 'n buite-Jacuzzi en 'n ruim buite-vermaakarea waar gaste die lieflike Suid-Afrikaanse klimaat kan waardeer.

House of House is ook 'n funksionele kunsgalery wat deurgaans verander en vernuwe soos ons nuwe stukke aanskaf. Indien gaste ietsie raaksien wat hul graag sou wou saamneem huistoe, is hulle welkom om dit te koop. Ons kan die pos daarvan reël na enige hoekie van die wêreld.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Forelhengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 10 resensies vir House of House
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Jonkershoekweg 30, Mostertsdrift, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink House of House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
R2 500 R1 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 500
R2 500 R1 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Jonkershoekweg 30, Mostertsdrift, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNkMWE0ZDIyLThhMGEtNGViMy05Y2RlLTU5YTMxOGY2MjhiYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500, nou Vanaf R1 750  per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 30 Jonkershoek Road Mostertsdrift 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -33.935375792591 18.87843310833
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!