Horse and Mill Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 39 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bellstraat 1, 2, 3, 4, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Horse and Mill Guesthouse is in Colesberg geleë, 'n dorpie langs die N1-hoofweg en sowat halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg. Colesberg is 'n oasis in die hartjie van die Groot Karoo. Geniet egte Karoo-gasvryheid in dié bekoorlike dorpie waar die Horse and Mill die perfekte rusplek vir moeë, honger en dors reisigers is.
Verblyf word in verskeie eenhede gebied en akkommodeer enkelreisigers, paartjies, vriende, besigheidsreisigers en gesinne. Daar is kleiner kamers met dubbelbeddens en groter kamers met koningingrootte-beddens en enkelbeddens. Daar is ook 2 groot eenhede met 2 slaapkamers en 'n badkamer elk. Al die kamers het gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe. Ander kamergeriewe sluit 'n TV, DStv en WiFi in. Daar is ook 'n mikrogolfoond en 'n yskassie in die kamer. By ontvangs is daar vriesgeriewe vir groter items.
Geriewe op die perseel sluit 2 restaurante English-style Horse en die Mill Pub and Restaurant in. Allards Bisto and Grill is ook op die perseel. Innie Kraal, Bourdeaux en Plattelander Restaurant is stapafstand vanaf die gastehuis.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kroeg
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Jackie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 235
Jaar gelys 7
Ligging
- Bellstraat 1, 2, 3, 4, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
- Gaste dink Horse and Mill Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Colesberg Karoo Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 39 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bellstraat 1, 2, 3, 4, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom