Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hornsnek 68 - Boekenhoutkloof

Selfsorg
Hornsnek 68 - Dee's Hide-Away
Vanaf R950
R950 R808
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié sjiek kothuis bied korttermynverblyf aan 1 gas of dit is ook geskik vir 'n romantiese wegbreek vir 2 in 'n rustige tuinatmosfeer. Die eenheid se slaapkamer het 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort. Daar is ook 'n kombuis en privaat stoeparea, WiFi en 'n TV met YouTube en Netflix. Die eenheid het braaigeriewe en 'n vuurput. Langtermyngaste is gewoonlik kontrakteurs in die nabygeleë industriële areas wat 'n huislike atmosfeer soek. 'n Daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar. Persoonlike wasgoed (was & stryk) per persoon ingesluit. Skoon linne en handdoeke word weekliks voorsien.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Hornsnek 68 - Randolph's Cottage
Vanaf R1 100
R1 100 R935
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis het 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 3 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Die badkamer het 'n bad, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitkamer het gemaklike banke en 'n slim-TV met Netflix, Showmax en Youtube. Gratis WiFi word voorsien. Verder is daar braaigeriewe, 'n buite-eetarea en 'n vuurput vir laatnagvermaak onder die sterre.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Hornsnek 68 - Peter's Place
Vanaf R1 700
R1 700 R1 445
per eenheid
  • Plek vir 5 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié huis beskik oor 'n kombuis, sitarea en 2 badkamers. Daar is 3 slaapkamers met slaapplek vir 5 gaste. Die eerste 2 slaapkamers het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 1 enkelbed. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het rusbanke, 'n TV en 'n eetarea met oorgenoeg sitplek. Daar is ook gratis WiFi. Die stoep het 'n sonkamer wat as 'n ekstra slaapplek gebruik kan word. Gaste het toegang tot YouTube, Netflix en Showmax. Die huis het braaigeriewe, 'n buite-eetarea en 'n vuurput.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite
Stort, Bad, Toilet
Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R950
R950 R808
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 68 Boekenhoutkloof-plaas 315, Pretoria, 0001, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAP6wdMhisBAHwWu0ecKgz22zkAFGTzFzW1wb4HvmGEvXIAJ2WbF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R808 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Portion 68 Boekenhoutkloof Farm 315 Pretoria 0001 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.687433153854 28.069173304894
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem