Hopetown Accommodation
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Danielle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 191
Jaar gelys 11
Opsomming van Resensie
Louis F - Mrt 2024
Algehele gradering
Beveel beslis verblyf hier aan.
Leana K - Mrt 2024
Algehele gradering
Lovely clean place to stay.
Lizette C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netjies, veilig, goed gelee, vriendelik, behulpsaam en stylvol.
Abee H - Mrt 2024
Algehele gradering
Vinnige oorslaap oppad - meer as genoeg geriewe wat goed in stand gehou word.
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Pieter V - Jan 2024
Algehele gradering
Soos bo.
Zukisi S - Jan 2024
Algehele gradering
It was good.
Paul G - Jan 2024
Algehele gradering
Nie te sleg.
Annerie O - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker!
Teresa C - Jan 2024
Algehele gradering
Ons gaan graag weer by Hopetown Accommodation oorbly!
Shani Z - Jan 2024
Algehele gradering
Sal verseker weer daar oorbly en het Danielle se nommer gestoor op my foon.
Theresa B - Jan 2024
Algehele gradering
Privaat, veilig en alles wat benodig is vir 'n oornagplek of 'n paar dae.
Ronel M - Jan 2024
Algehele gradering
Beveel aan!
Viktor C - Des 2023
Algehele gradering
Lekker ontspannend na 'n lang dag se reis.
Ben S - Des 2023
Algehele gradering
N netjiese oornagplek.
Johan V - Des 2023
Algehele gradering
Awesome plek.
Ockert B - Des 2023
Algehele gradering
Als is daar insluitend, airconditioner, TV. Defenitief n plekkie om aan te beve.
Sandra S - Des 2023
Algehele gradering
Aangename oornag.
Giep En Enalien S - Des 2023
Algehele gradering
Ordentlik gerus vir pad verder.
Marli V - Sep 2023
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Mariana O - Sep 2023
Algehele gradering
Baie skoon, netjies en veilig.
Christo D - Jun 2023
Algehele gradering
Awesome.
Tinus B - Apr 2023
Algehele gradering
Rustig en netjies.
Kobus B - Apr 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik vir oornag.
Gerrit V - Apr 2023
Algehele gradering
Baie goed.
Gerhard L - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker gerus.
Birt F - Mrt 2023
Algehele gradering
Was OK, dink die prys is bietjie hoog.
Leon K - Jan 2023
Algehele gradering
Gerieflike, skoon en stil verblyf naby aan die N12.
Conrad S - Jan 2023
Algehele gradering
Gerieflik en baie netjies.
Marius B - Jan 2023
Algehele gradering
Puik, positiewe ervaring.
Lynette R - Jan 2023
Algehele gradering
Oornagverblyf.
Sandra V - Jan 2023
Algehele gradering
Goeie keuse.
Cornelius V - Jan 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Pieter V - Des 2022
Algehele gradering
Uistekende plekkie, baie netjies, verskaf koffie, tee, suiker vars melk met braaifasiliteite.
Lees meerCliff V - Des 2022
Algehele gradering
Oulik en ingerus.
Johan V - Des 2022
Algehele gradering
Great overnight stay.
Franci N - Des 2022
Algehele gradering
Dit was so lekker om na 'n lang dag se ry daar aan te kom by 'n gerieflike, skoon woonstel waar ons heerlik privaat ons eie braai area gehad het en rustig kon ontspan.
Michelle N - Des 2022
Algehele gradering
Skoon en veilig.
Wendy V - Des 2022
Algehele gradering
Peaceful, safe, comfortable with added touches of hospitality.
Gerhardt O - Des 2022
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en veilig.
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Charlize H - Des 2022
Algehele gradering
Lekker gemaklik, gepas vir 1 aand om lang pad Kaap toe op te breek in 2.
Maggie K - Des 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly en sal dit aanbeveel vir enige iemand.
Kruge R - Des 2022
Algehele gradering
Eerste klas!
Christa B - Sep 2022
Algehele gradering
Oornag in Hopetown.
Gideon J - Sep 2022
Algehele gradering
Recommended! Safe parking. Friendly service. A/C with private braai area. (2-bed apartment).
Lood V - Sep 2022
Algehele gradering
Netjies, gerieflik, alles wat jy nodig het.
Alma M - Aug 2022
Algehele gradering
Gesinsnaweek.
Gerhard T - Jun 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike diens, veilig en netjies.
Leonie V - Jun 2022
Algehele gradering
Netjiese en veilige verblyf.
Andrew L - Mei 2022
Algehele gradering
Excellent accommodation with convenient access.
Heidi E - Mei 2022
Algehele gradering
Great hosts, great place.
Lees meerSimon V - Apr 2022
Algehele gradering
Baie goed.
Lené K - Apr 2022
Algehele gradering
Lekker gebly, vriendelike gasvrou.
Jonette L - Feb 2022
Algehele gradering
Gerieflike oornag-stop.
Izak L - Jan 2022
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Lourensa D - Jan 2022
Algehele gradering
Gasvry en netjies.
Elrie V - Jan 2022
Algehele gradering
Oornag op pad terug na vakansie.
Carin C - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlike oornagplek in Hopetown.
Marike P - Jan 2022
Algehele gradering
Veilige plek, baie skoon en netjies.
James W - Jan 2022
Algehele gradering
Spacious and comfortable stay to break the journey home.
Elize S - Jan 2022
Algehele gradering
Gerieflik, netjies, skoon, als wat nodig was vir rustige nagrus.
Zoëgné L - Des 2021
Algehele gradering
Bevredigend.
Eben B - Des 2021
Algehele gradering
Slegs oorslaap.
Maryna M - Des 2021
Algehele gradering
Aangenaam verras.
Anton G - Des 2021
Algehele gradering
Baie rustige en gerieflike verblyf.
Lienie B - Des 2021
Algehele gradering
Heerlike verblyf met skoon beddegoed.
Marius H - Des 2021
Algehele gradering
Alles was netjies en baie goeie ligging.
Ben S - Des 2021
Algehele gradering
Goeie oornagplek
Deon B - Okt 2021
Algehele gradering
Perfekte oornagstop.
Marlien H - Okt 2021
Algehele gradering
Was opsoek na dierevriendelike-oorslaapfasiliteit.
Riaan V - Okt 2021
Algehele gradering
Daar was niks buitewerking nie, perseel was maklik toegangbaar - tog veilig.
Coenraad D - Aug 2021
Algehele gradering
Skitterende akkommodasie.
Elmarie B - Aug 2021
Algehele gradering
Vir seker die netjieste plek wat ons in gebly het!
Hopetown Accommodation se terugvoer
Baie dankie - waardeer die terugvoer.
Gerda H - Aug 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Marina L - Apr 2021
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Stoffies S - Mrt 2021
Algehele gradering
Skoon gerieflik en koel.
Anton V - Jan 2021
Algehele gradering
Pragtige heerlike oornag slaapplek.
Patricia V - Jan 2021
Algehele gradering
Rustig en gemaklik.
Andre L - Jan 2021
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Vriendelike ontvangs!
Lize S - Jan 2021
Algehele gradering
Netjiese veilig halfpad-rusplekkie.
Leandri C - Jan 2021
Algehele gradering
Baie lekker verblyf met lugversorgers en honde word toegelaat.
Ha V - Des 2020
Algehele gradering
Baie gerieflik, netjies en alles wat mens nodig het.
Corrie D - Des 2020
Algehele gradering
Baie netjies.
Frits Z - Des 2020
Algehele gradering
Baie netjiese kamer met lugreëling en DStv.
Ewie F - Des 2020
Algehele gradering
Goeie ervaring en sal dit beslis aanbeveel.
Rayno C - Des 2020
Algehele gradering
Perfect apartment for short stay.
Gerrit C - Nov 2020
Algehele gradering
Baie netjies.
Stefni B - Nov 2020
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Hopetown Accommodation se terugvoer
Hallo Stefni
Ja nee, julle het nou net mooi die slegste ervaring gehad - ons is vreeslik jammer daaroor.
julle volgende bespreking sal teen 50% afslag wees - ons het dit reeds so hier aangeteken.
Baie dankie en wees veilig
Santie H - Okt 2020
Algehele gradering
Perfekte oorslaapgeriewe.
Janel V - Okt 2020
Algehele gradering
Baie netjiese plekkie. Eienaars is baie vriendelik. Sal definitief weer terugkom
Melanie F - Sep 2020
Algehele gradering
Comfortable overnight stop.
Johanita K - Sep 2020
Algehele gradering
Netjiese akkommodasie. Was lekker om daar te kon oornag op pad terug van ons vakansie. Heerlik warm gestort en baie lekker geslaap.
Edna H - Sep 2020
Algehele gradering
Baie netjies en skoon!
Natasha D - Aug 2020
Algehele gradering
Absolutely amazing and very comfortable.
Christine K - Mrt 2020
Algehele gradering
Skoon en veilig.
Koos V - Mrt 2020
Algehele gradering
Skoon en netjies. Alle geriewe om verblyf aangenaam te maak.
Maria M - Mrt 2020
Algehele gradering
Very nice stay, thank you.
Johan V - Feb 2020
Algehele gradering
Slightly overpriced.
Charl P - Jan 2020
Algehele gradering
Goeie ligging.
Ruben M - Jan 2020
Algehele gradering
Baie gemaklik en baie skoon.
Hopetown Accommodation se terugvoer
Baie dankie Ruben
Ons waardeer dit.
Anel S - Jan 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld. Derde slaapplek nie geskik vir 'n volwassene nie.
Hopetown Accommodation se terugvoer
Hallo Manie
Ons noem in die inligting van die kamer, dat die slaapbank geskik is vir kinders. Maar dankie vir die terugvoering.
Marie K - Jan 2020
Algehele gradering
Baie aangename oornagverblyf.
Hopetown Accommodation se terugvoer
Dankie Marie
Ons is bly as julle verblyf aangenaam was. Ja, Hier het jy lugversorging ter wille van oorlewing :-)
Kobus R - Jan 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld, alles wat jy nodig het na 'n lang dag op die pad in die Karoo!
Kevin S - Jan 2020
Algehele gradering
Uitmuntende plek.
Leon S - Des 2019
Algehele gradering
Hartlike gasvryheid in die Noord-Kaap.
Sandra B - Des 2019
Algehele gradering
Skoon kamer en linne.
Hopetown Accommodation se terugvoer
Baie dankie Sandra
Ons sien julle weer!
Ha V - Des 2019
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik. Vriendelike mense.
Elmarie W - Des 2019
Algehele gradering
Alles wat mens nodig het. Skoon en netjies! Maklike inboek.
Dorothy P - Des 2019
Algehele gradering
Netjiese eenhede en gerieflik.
Zezelle P - Des 2019
Algehele gradering
Gemaklik, het heerlik gerus.
Hopetown Accommodation se terugvoer
Zezelle
Baie dankie vir jou mooi woorde en julle ondersteuning
Hein L - Des 2019
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Annerie G - Des 2019
Algehele gradering
Vriendelike diens, privaat eenheid, beweegruimte en alles wat jy nodig het.
Liezel L - Des 2019
Algehele gradering
Mooi eenhede, skoon en netjies.
Hopetown Accommodation se terugvoer
Baie dankie Liezel
Dit was 'n voorreg om julle te kon bedien.
Reinette F - Des 2019
Algehele gradering
Lekker ervaring, skoon, mooi, netjies en gemaklik!
Ina L - Des 2019
Algehele gradering
Wonderlik!
Hopetown Accommodation se terugvoer
Dit was al te lekker om julle te ontmoet! Baie dankie vir die moeite om terugvoering te gee.
Wilna S - Okt 2019
Algehele gradering
Netjiese verblyf.
Hopetown Accommodation se terugvoer
Baie dankie
Kom gerus weer!
Charmain G - Okt 2019
Algehele gradering
Troeteldiervriendelike-akkommodasie.
Stefan E - Okt 2019
Algehele gradering
Skoon, netjies, ruim en stil met fantastiese fasiliteite.
Dr Kolie V - Sep 2019
Algehele gradering
Ontvangs vriendelik en verblyf netjies.
Stef F - Jun 2019
Algehele gradering
Veilig vir oorslaap.
Maria M - Mei 2019
Algehele gradering
Really friendly welcome, very neat and comfortable stay.
Sanelle L - Mei 2019
Algehele gradering
Alles was pynlik netjies en goed beplan.
Esmé V - Mei 2019
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Anonieme gas - Mei 2019
Algehele gradering
Lizette V - Feb 2019
Algehele gradering
Verblyf was heerlik!
Carina S - Feb 2019
Algehele gradering
Gemaklik en netjies!
Bernard V - Jan 2019
Algehele gradering
Nie die lekkerste plek nie.
Lees meerAdrian S - Jan 2019
Algehele gradering
Neat and tidy.
Riel D - Jan 2019
Algehele gradering
Highly satisfied!
Marius H - Jan 2019
Algehele gradering
Wonderlik!
Bertie H - Jan 2019
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en netjies.
Rudolph O - Jan 2019
Algehele gradering
Was ook 'n wonderlike ervaring gewees.
Ferdie V - Des 2018
Algehele gradering
Puik.
Anina M - Des 2018
Algehele gradering
Baie netjies.
Louis S - Des 2018
Algehele gradering
Het my een nag verblyf terdeë geniet.
Deon D - Des 2018
Algehele gradering
'n Absolute oase vir die moeë reisiger.
Elize V - Des 2018
Algehele gradering
Uitstekende oorslaapplek as jy op pad Kaap toe of Gauteng toe is.
Dalene P - Des 2018
Algehele gradering
Is veilig. Skoon. Mooi. Georganiseerd. Gasvry.
Liezl H - Sep 2018
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het, heerlik ontspanne.
Harry H - Sep 2018
Algehele gradering
Ruim en gerieflike eenheid.
Lees meerHantie P - Aug 2018
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Riekie T - Jul 2018
Algehele gradering
Heerlik.
Johan En Suki D - Jul 2018
Algehele gradering
Alles was in plek, netjies, veilig en waarde vir geld.
Sanet R - Jun 2018
Algehele gradering
Plek was baie netjies en skoon. Het baie lekker gebly.
Marianna B - Jun 2018
Algehele gradering
Netjies en vriendelike ontvangs.
Hettie B - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie rustig en netjies.
Charlotte C - Jan 2018
Algehele gradering
Skoon en netjies!
Andre B - Jan 2018
Algehele gradering
Dit was verkwikkend!
Mauritz O - Jan 2018
Algehele gradering
Baie geskik vir oornagverblyf op pad terug van die Suid-Kaap.
Quinton E - Jan 2018
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Delaine S - Jan 2018
Algehele gradering
Perfect for halfway stop.
Helene C - Jan 2018
Algehele gradering
Nice
Liezel P - Des 2017
Algehele gradering
Netjies, skoon, en gerieflik.
Lizette O - Des 2017
Algehele gradering
Gerieflik, smaakvol en skoon.
Lees meerJaco D - Des 2017
Algehele gradering
Baie netjies met goeie waarde vir geld.
Dawn R - Des 2017
Algehele gradering
Rustig.
Shaun V - Des 2017
Algehele gradering
Very nice.
Jan V - Des 2017
Algehele gradering
Heerlik!
Natalie C - Des 2017
Algehele gradering
Will definitely be back.
Pieter L - Des 2017
Algehele gradering
Sterk aan te beveel.
Magriet S - Des 2017
Algehele gradering
Wonderlik.
Sarel E - Des 2017
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik - beveel dit aan.
Marie O - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Wanda P - Jul 2017
Algehele gradering
Ons het ons honde saamgeneem en hulle was welkom en veilig.
Hopetown Accommodation se terugvoer
Dit was 'n groot voorreg om julle te ontvang.
Werner V - Jul 2017
Algehele gradering
Skoon en netjies, asook luuks.
Noeline B - Mei 2017
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld en dan nog muesli en joghurt daarby as 'n bonus.
Lees meerFred W - Feb 2017
Algehele gradering
Baie netjies.
Hopetown Accommodation se terugvoer
Dit was so 'n plesier om julle te ontmoet en te kon bedien!
Lulu W - Jan 2017
Algehele gradering
Alles wat mens nodig het vir 'n goeie nagrus.
Yolande C - Jan 2017
Algehele gradering
Netjies en gerieflik vir oorslaap in Hopetown.
Hopetown Accommodation se terugvoer
Baie dankie.
Raymond P - Jan 2017
Algehele gradering
Puik.
Johannes L - Jan 2017
Algehele gradering
Heerlike ervaring!
Deon N - Jan 2017
Algehele gradering
Aangename rusplek halfpad tussen Gauteng en die Kaap.
Lees meerJeanne K - Des 2016
Algehele gradering
Keurig, netjies en silwerskoon!
Hopetown Accommodation se terugvoer
Baie dankie - dit is net ons plesier.
Jacques W - Des 2016
Algehele gradering
Regtige uitstekende en pragtige plekkie en so modern en netjies - nie dit verwag in Hopetown nie.
Danelle V - Des 2016
Algehele gradering
Alles was lekker.
Jaco V - Okt 2016
Algehele gradering
Baie vriendelik en behulpsaam, dankie julle.
Gerhard S - Mrt 2016
Algehele gradering
Alles wat 'n mens verys het na so lang reis.
Leandri C - Jan 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam!
Hopetown Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die aanbeveling.
Die maatskappy wat die lugversorger geïnstalleer het, het ons verseker dat die eenheid groot genoeg is om die hele eenheid koud te maak.
Aangesien die land 'n uitsonderlike hittegolf beleef het, dink ek kon dit die oorsaak wees.
Ek vertrou dat julle 'n volgende keer meer gerieflike by ons sal oorbly,
Dian V - Jan 2016
Algehele gradering
Wonderlik en baie gemaklik.
Gerda V - Jan 2016
Algehele gradering
Absoluut wonderlike verblyf. Vertrek skoon, verrassing met jogurt en pap asook vars melk en koue water in yskas.
Anonieme gas - Des 2015
Algehele gradering
Willie A - Des 2015
Algehele gradering
Aangename ervaring, dit het ons herinner aan tuiskoms.
Edith S - Des 2015
Algehele gradering
Baie skoon en netjies. Baie welkome ekstra's.
Bertus J - Nov 2015
Algehele gradering
Heerlike ervaring! Vatbaar vir herhaling!
Hopetown Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir positiewe terugvoering ons waardeer dit.
Janette L - Sep 2015
Algehele gradering
Baie mooi en netjiese kamer met als wat nodig is.
Hopetown Accommodation se terugvoer
Hallo
Klink my julle hou van stikdonkerte in die nag... :-)
Enige voorstelle met daardie liggies?
Vriendelike Groete
Henda A - Apr 2015
Algehele gradering
Ons het een nag oornag op pad terug van die Kaap af.
Lucas S - Des 2014
Algehele gradering
Baie netjiese plekkie, lekker gerus!
Willie E - Des 2014
Algehele gradering
Baie aangename verblyf.
Annette M - Des 2013
Algehele gradering
Heel voldoende verblyf.
Karolien E - Sep 2013
Algehele gradering
Dit het gevoel soos "kom tuis".
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 29 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Steynstraat 2, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom