Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hoofkantoor

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat die verblyf via trappe bereik word en moontlik nie vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede geskik is nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook binne die woonstel is verbode.
Geen geraas en musiek word ná 22:00 toegelaat nie.
Alle fasiliteite word op eie risiko gebruik.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Witteboomstraat 9, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f388774e8830605331c71551d9feb05692941d018e9a9c8f16a011a3fd86f371f38f166e332b91a824816a04dabfaf56709?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 9 Witteboom Street Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.127743389072 22.104666531086
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem