Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Honingbosch Secluded Nature Holiday

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Janet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Honingbosch Secluded Nature Holiday
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Mariaan V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan V
Gesin met tieners

'n Plek om af te skakel en herlaai. Pragtige natuurskoon.

Stil, met net die natuur se geluide. Ontspannend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelise L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelise L

Lekker rustig op die plaas, net te moeilik om by die see te kom.

Ja, as jy hou van 'n afgeleë, rustige plek, maar die grondpad is baie sleg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kevin Roy B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin Roy B
Gesin met tieners

Fantastic taste of farm style living. Great relaxing get away.

Fantastic, off-the-grid getaway for the whole family, including four-legged. We enjoyed the quiet and peaceful stay and would definitely return and recommend it to others.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus O - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus O
Gesin met tieners

Sielsrus.

Ons gesin van 5 het heerlik afgeskakel in die natuur, boeke gelees, sterre gekyk, kite gevlieg, en vir 'n dag deurgery Stilbaai en Jongensfontein toe om langs die see te gaan stap. Wonderlik!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Linden Blombos, Honingbosch, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39a2cc07e95eed1b32c5e970612ffdecabba3cd0f45b4293ff66fa1e5518e77255e77fa0f1f202c78769b6ac22a883593f4c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 5) 4 5 1 5 Linden Blombos Honingbosch 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.368533333333 21.274966666667
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem