Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Honingbosch Secluded Nature Holiday

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Linne, kussings, komberse en 1 badhanddoek per gas word vorosien.
Huisreëls

Toegang tot hierdie afgesonderde oase is slegs moontlik met 'n SUV of enige voertuig met 'n hoë grondvryhoogte.
Die plaas gebruik sonkrag, dus moet gaste krag spaarsamig gebruik.
Sit asb. die waterdruk-pompe af voor jy gaan slaap.
Rook is verbode in die eenheid en op die dek. Gaste kan slegs op die gras of in die braai-area rook.
Die 'Chimney'-huis buite kan gebruik word vir braai en kuier as die weer sleg is.
Warm water word via 'n gasgeiser verskaf. Neem dit in ag wanneer jy stort.
Daar is geen TV of WiFi nie.
Moet asb. nie rommel strooi nie. Wees bedag op wild en die natuur.
- Wees versigtig vir slange en skerpioene. Daar sal 'n blad in die kothuis wees om gewone soorte op die plaas te identifiseer.
- Gaste is welkom om op die plaas te gaan stap. Wees versigtig vir die molhope, dit is gewoonlik diep gate.
- Moet asseblief nie die natuur steur nie, soos blomme pluk en takke sny.
- Vir gaste wat langer bly. Alle vullissakke kan by die ingang van die Blombos-pad afgelaai word, soos van Stilbaai en Jongensfontein van die teerpad af draai.

Gaste moet saambring:
- Hout/houtskool en vuuraanstekers.
- Drinkwater as hulle nie uit die kraan wil drink nie.
- Ekstra kussing en komberse. Een ekstra kombers per bed word voorsien.
- Swemhanddoeke. Een badhanddoek per gas word voorsien.
- Sambreel of gazebo.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Linden Blombos, Honingbosch, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39a2cc07e95eed1b32c5e970612ffdecabba3cd0f45b4293ff66fa1e5518e77255e77fa0f1f202c78769b6ac22a883593f4c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 5) 4 5 1 5 Linden Blombos Honingbosch 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.368533333333 21.274966666667
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem