Honeycomb Treehouse
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Carlton-laan 55, Westville, Durban, 3629, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R598 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Honeycomb Treehouse is 'n vakansiehuis met 'n privaat ingang in Westville, Durban in KwaZulu-Natal. Hierdie huis is ideaal vir 'n paartjie of 'n klein gesin wat op soek is na 'n gerieflike wegbreek.
Die huis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, mikrogolf, lugbraaier, wasmasjien, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel met 2 stoele toegerus. Die leefarea het 'n slaapbank vir 'n kind en 'n TV. Dit lei na die balkon met meubels. WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n braai en veilige parkeerplek op die perseel. Die verblyf is naby winkels en restaurante.
Slaapplek
’n Bespreking by Honeycomb Treehouse sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Carlton-laan 55, Westville, Durban, 3629, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Dawncliffe Queensburgh Westville Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Carlton-laan 55, Westville, Durban, 3629, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom