Home@Micasa
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Elsabie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Maande gelys 4
Opsomming van Resensie
Mari-jo M - Mrt 2024
Algehele gradering
Wonderlike onvergeetlike blyplek.
Home@Micasa se terugvoer
Hello Mari-Jo
Dit maak my gelukkig om resensies soos die te kry.
Ek is werklik bly julle het dit geniet! Hoop ons sien julle gou weer!
Home@Micasa Groete x
Nellie K - Feb 2024
Algehele gradering
Perfekte oorslaap!
Home@Micasa se terugvoer
Baie dankie vir die mooi boodskap! Ons sien uit om julle weer by ons te hê! Julle was 5-ster gaste!
Groete
Elsabie
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterberry-straat 1, Micasa Eenheid 95, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom