Home from Home
Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Versterstraat 6, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 600R1 440 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Home from Home is 'n selfsorg-kothuis wat in 'n stil buurt in Bloemfontein in die Vrystaat geleë is. Dié eenheid is naby geriewe soos hospitale, winkelsentrums, sportstadions, universiteite en skole.
Home from Home het slaapplek vir 4 persone en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n leefarea en 'n volledig toegeruste kombuis. Die slaapkamer het 2 dubbelbeddens en die badkamer is ingerig met 'n stort. Die kombuis is ingerig met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaat-gasstoof, mikrogolfoond, 'n oondjie met 2 plate, broodrooster en 'n ketel. Bykomende geriewe sluit 'n braai-area, TV, DStv en onderdakparkeerplek vir 1 voertuig agter 'n elektriese hek in.
Daar is ook besienswaardighede in die omtrek soos die Nasionale Museum, Windmill Casino en Schoeman Park-gholfklub.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Eleanor Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 142
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Versterstraat 6, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Home from Home het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Universitas Universitas Ridge Bloemfontein Vrystaat
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Versterstraat 6, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom