Hillside Farm Bed & Breakfast
Beskrywing
Butterfly Cottage is ideaal vir 'n gesin van 4. Dit het 'n badkamer met stort, 'n hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die solder wat ideaal is vir kinders. Daar is 'n klein kombuisie met 'n mikrogolf, ketel, yskas en 'n stoofplaat. Daar is 'n sitarea met DStv en 'n stoep met 'n uitsig oor die plaasdam.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Guineafowl Cottage is ietwat luuks en perfek vir 'n paartjie wat graag van die besige stad wil ontsnap of ontspan na 'n lang rit. Die kothuis het 'n koninggrootte-bed, wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Agter die slaapkamer is 'n badkamer met dubbelwasbak, stort en toilet. Daar is ook 'n klein kombuisie, ingeboude braai en stoep met 'n uitsig oor die plaasdam.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Minikroeg
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Skaapkraalplaas, Commondale Area, Piet Retief, 2385, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom