High Rise Apartment
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jack Powell-weg 7, Ballito, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
High Rise Apartment is 'n lieflike selfsorgwoonstel wat in Ballito, KwaZulu-Natal geleë is. Die woonstel is die ideale basis vanwaar gaste die omliggende besienswaardighede in Ballito kan besoek.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n aparte gastetoilet.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die knus leefarea het 'n etenstafel, gemaklike rusbanke en 'n TV. Die eenheid het WiFi en veilige parkeerplek.
Die balkondeure lei na 'n stoep met 'n pragtige uitsig oor die strande en see waar gaste kan terugsit, ontspan en na die walvisse en dolfyne in die water kyk.
Na 'n dag by Willard Beach, wat net 'n entjie se stap weg is, kan gaste braai of in die kompleks se swembad afkoel.
Slaapplek
’n Bespreking by High Rise Apartment sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Andrew Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 13
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Jack Powell-weg 7, Ballito, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink High Rise Apartment het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Willard's Beach Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jack Powell-weg 7, Ballito, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom