Hidden Karoo Cottage
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Alme Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 22
Jaar gelys 1
Opsomming van Resensie
Anita S - Apr 2024
Algehele gradering
Sielerus op sy beste!
Hidden Karoo Cottage se terugvoer
Hallo Anita
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Altyd so lekker om te hoor die gaste het hul kuier by ons in die Karoo geniet.
Julle is altyd weer welkom.
Karoo groete
Leon D - Mrt 2024
Algehele gradering
Vredevol, stil, omring deur die natuur.
Hidden Karoo Cottage se terugvoer
Hallo Leon
Ons is bly julle het die stilte van die Karoo geniet tydens julle wittebrood!
Weereens baie geluk met julle huwelik.
Mag julle 'n wonderlike lewe saam hê!
Groete
Almé
Cobus G - Mrt 2024
Algehele gradering
Bliss of the Karoo - stunning.
Hidden Karoo Cottage se terugvoer
Hallo Cobus en Ilze
Dankie vir julle positiewe terugvoering. Ons is bly julle het die Karoo geniet. Ilze, baie dankie vir die pragtige fotos. Jy het 'n absolute gawe om detail vas te vang op kamera.
Hoop julle kom weer kuier.
Karoo groete
Alme
Eddie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons het regtig baie lekker gebly. Dit is werklik 'n pragtige omgewing.
Hannelie P - Mrt 2024
Algehele gradering
N oase in die warm Karoo.
Hidden Karoo Cottage se terugvoer
Hallo Hannelie
Dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons is bly julle het die 'ekstra warm' aand in die Karoo geniet!
Karoo groete
Alme
Lena E - Mrt 2024
Algehele gradering
Wonderful.
Hidden Karoo Cottage se terugvoer
Hallo Lena
Baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Ons is bly julle het die kuier by ons in die Karoo geniet. Julle is altyd weer welkom.
Karoo groete
Alme
Amelia V - Mrt 2024
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Lees meerHidden Karoo Cottage se terugvoer
Hallo Amelia
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Dit was lekker om julle te ontmoet, en nogmaals dankie dat julle die gastehuis 'spotless' agtergelaat het.
Julle is altyd welkom, veral as julle weer vir ons heerlike reën saambring
Karoo groete
Almé
Mari V - Feb 2024
Algehele gradering
Wonderful getaway from city.
Hidden Karoo Cottage se terugvoer
Hi Mari
Baie dankie vir julle terugvoering.
Julle is baie welkom om weer te kom kuier.
Weereens baie dankie dat julle die gastehuis
'spotless' agtergelaat het.
Karoo groete
Alme
Izelle E - Jan 2024
Algehele gradering
Asemrowend mooi!
Inette P - Jan 2024
Algehele gradering
Gemaklike Karoo weelde.
Hidden Karoo Cottage se terugvoer
Hallo Inette
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons is so bly jy het 'n wonderlike Karoo-ervaring gehad! Was lekker om jou te ontmoet. Weereens dankie dat jy die gastehuis so 'spotless' agtergelaat het. Julle is altyd welkom!
Karoo groete
Alme
Karin J - Jan 2024
Algehele gradering
Karoo belewenis.
Hidden Karoo Cottage se terugvoer
Hallo Karin
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Dis so lekker om te hoor dat gaste ons plekkie geniet en weer wil terugkom.
Julle is altyd weer welkom.
Karoo groete
Alme
Riaan V - Jan 2024
Algehele gradering
Dit was 'n besondere belewenis, die grondpad is goed genoeg, verblyf was besonder.
Hidden Karoo Cottage se terugvoer
Hallo Riaan
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons hoop julle kom kuier weer vir ons!
Karoo groete
Alme
Jaco S - Des 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Madelein D - Des 2023
Algehele gradering
Ongelooflike lekker plek om te gaan rus!
Hidden Karoo Cottage se terugvoer
Hallo Madelein
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering.
Hoop julle kom kuier weer vir ons in die Karoo!
Groete
Alme
Kobus D - Des 2023
Algehele gradering
Rustigheid.
Hidden Karoo Cottage se terugvoer
Hallo Kobus
Dankie vir jou terugvoering.
Hoop ons sien julle weer!
Kom geniet die rustigheid van die Karoo.
Karoo groete.
Brendon B - Des 2023
Algehele gradering
Beautiful Karoo gem.
Hidden Karoo Cottage se terugvoer
Hi Brendon
Thank you so much for sharing your experience with us.
We hope to see you again
Regards
Alme
Esmari C - Okt 2023
Algehele gradering
Rustige bekoring.
Hidden Karoo Cottage se terugvoer
Hi Esmari,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering.
Julle is altyd weer welkom om vir ons te kom kuier.
Karoo groete,
Alme
Lizette F - Okt 2023
Algehele gradering
Uitstekend!
Hidden Karoo Cottage se terugvoer
Hi Lizette
Baie dankie vir jul positiewe terugvoering
Hoop ons sien julle weer!
Vrolike Karoo groete
Alme
Dalida W - Sep 2023
Algehele gradering
Sielerus.
Hidden Karoo Cottage se terugvoer
Hi Dalida
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons is so bly julle het die paar dae by ons geniet en lekker gerus. Dankie dat julle die gastehuis skoon en netjies agtergelaat het. Julle is altyd welkom.
Bring ook vir ons weer lekker reën saam.
Karoo groete,
Almê
Mienki D - Sep 2023
Algehele gradering
'n Salige ontvlugting van die besige lewe. Naby die natuur in 'n baie stylvolle plekkie. Ons sal vir seker weer gaan.
Hidden Karoo Cottage se terugvoer
Hallo Mienkie
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons is bly julle het jul kuier op die plaas geniet.
Kom gerus weer, julle is altyd welkom.
Karoo groete
Almé
Elize S - Aug 2023
Algehele gradering
Ongelooflik, sou graag langer wou bly, maar kom vir seker terug. Baie besonderse, stylvolle Karoo-ervaring.
Lees meerHidden Karoo Cottage se terugvoer
Hallo Elize
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Dit was lekker om julle te ontmoet en ' n stukkie van die Karoo met julle te deel.
Kom kuier gerus weer!
Karoo groete
Almé
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Dwarlwinds Poort Plaas, Pixley ka Seme Distrik Munisipaliteit, 8765, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom