Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heydays Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shaw-straat 32, Noupoort, 5950, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 040 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Heydays Guesthouse is in Noupoort, Noord-Kaap en bied gehalteverblyf aan sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf. Die verblyf bied ontspanning en laat gaste toe om te herlaai.

Die gastehuis bied verblyf in 6 pragtige kamers met 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi. Elke kamer het ook 'n privaat en suite-badkamer, koffie- en teemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond en 'n yskassie.

Buite is 'n pragtige houtdek met tafels en stoele, perfek vir aandete of ontbyt met 'n uitsig oor die Karoo, asook 'n pooltafel.

Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir Heydays Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Erick Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Maande gelys 7

Ligging

  • Shaw-straat 32, Noupoort, 5950, Noord-Kaap
  • Gaste dink Heydays Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 040
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 040
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shaw-straat 32, Noupoort, 5950, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA048e040662fc2c6fbb7667d9c69d387060d1175a8d1da6c99903c98490fca7c320545eeee5b7d4c1bea6e97ebbd952c6b25a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 040 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 32 Shaw Street Noupoort 5950 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.177222405012 24.956181943416
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem