Heuningkop Plaashuis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Benede, Olifantshoek, 8450, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 650 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Heuningkop Plaashuis is op 'n Kalahariplaas 54 km vanaf Olifantshoek. Die plaas is die perfekte plek om saam met vriende en familie te ontspan.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Daar is 2 en suite-slaapkamers met 'n koninggrootte-bed elk. Die en suite-badkamers het elkeen 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die derde en vierde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens en gaste in dié kamers deel 'n badkamer met 'n stort. Daar is 'n aparte gastetoilet.
Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel en 'n gemaklike rusbank.
Daar is 'n groot stoep met 'n braai-area waar gaste agteroor kan sit en die ongelooflike natuurskoon geniet. Die huis is ideaal vir 'n romantiese wegbreek of 'n gesinsvakansie in die mooie Kalahari en daar is ongerepte landskappe, ongelooflike sonsondergange en helder sterrenagte om na uit te sien.
Slaapplek
’n Bespreking by Heuningkop Plaashuis sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Adalein Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Jaar gelys 1
Ligging
- Benede, Olifantshoek, 8450, Noord-Kaap
- Gaste dink Heuningkop Plaashuis het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Benede Kalahari Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Benede, Olifantshoek, 8450, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom