Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heuningkop Plaashuis

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Hout
Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.
Geen eet of drink word in die kamers toegelaat nie. Indien die linne vlekke kry, sal 'n ekstra fooi gehef word.
Moenie linne buitentoe neem nie.
Rapporteer dit asb. as iets stukkend is.
Die Jack Russells op die plaas word nie in die huis toegelaat nie.
Moenie die leë kamers gebruik nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 650
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R2 650
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R2 650
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Benede, Olifantshoek, 8450, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7f1fd238e41330771cbaa79109162cdfb98c31ca40b728fc98a6909281e63e144d420936d9e22f699d7ab1c6a1f2547c1f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 650 per nag, vir 8 mense 5 5 1 5 Benede Olifantshoek 8450 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -28.178182239024 22.315376079921
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem