Herambi Guest House
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Anna C P Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 286
Jaar gelys 9
Opsomming van Resensie
Monica V - Apr 2024
Algehele gradering
Baie vriendelik, baie goeie diens.
Andrea F - Apr 2024
Algehele gradering
Baie rustige oornag verblyf.
Jayson O - Mrt 2024
Algehele gradering
Provided all I needed for an overnight stay while travelling for work.
Frits V - Mrt 2024
Algehele gradering
Beste geheim van Laingsburg!
Marleen P - Feb 2024
Algehele gradering
Excellent accommodation.
Ute H - Feb 2024
Algehele gradering
Good.
Saartjie S - Feb 2024
Algehele gradering
Goeie ontvangs en alles was skoon en netjies.
Michelle V - Feb 2024
Algehele gradering
Puik!
John S - Feb 2024
Algehele gradering
Gerieflik en bekostigbaar.
Dana O - Jan 2024
Algehele gradering
Ek was net vir 'n nag daar. Die lugversorging was wonderlik.
Lyn H - Jan 2024
Algehele gradering
Pleasant stay.
Geoff G - Jan 2024
Algehele gradering
Happy to return one day.
Theo M - Jan 2024
Algehele gradering
Presies wat ek nodig gehad het vir 'n oornag stop oppad terug na Pta.
Adrienne E - Des 2023
Algehele gradering
Excellent.
Kobie V - Okt 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Terance F - Sep 2023
Algehele gradering
A good place to stay in Beaufort West.
Steve B - Aug 2023
Algehele gradering
Uitstekende oornag-gastehuis!
Nolene S - Aug 2023
Algehele gradering
Wonderlike stoppie so op pad Kaap toe!
Daniel M - Aug 2023
Algehele gradering
Very nice host, great place for a quick sleepover before hitting Cape Town.
Comine O - Jun 2023
Algehele gradering
Gasvryheid by ontvangs, ten volle toegeruste kamer met alles wat nodig is.
Marina F - Jun 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en uitstekende diens.
Roelf V - Jun 2023
Algehele gradering
Uiters gasvrye, vriendelike en behulpsame ontvangs. 'n Baie netjiese en skoon kamer.
Gillian H - Mei 2023
Algehele gradering
Very convenient and a good recommendation for Pizza at the Local hotel on a Friday night!
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Jolanthe D - Mrt 2023
Algehele gradering
Het baie lekker gebly by Herambi Guest House.
Marine V - Mrt 2023
Algehele gradering
Beautiful home, friendly host.
Adele L - Mrt 2023
Algehele gradering
Vriendelik en gasvry.
Gerrie V - Jan 2023
Algehele gradering
Skoon en voldoende maar nie ingerig vir loadshedding nie.
Lees meerQuinten S - Des 2022
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Trevor D - Des 2022
Algehele gradering
Quaint little place.
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Richard W - Okt 2022
Algehele gradering
Very comfortable, quiet spot.
Leon O - Okt 2022
Algehele gradering
Stay was what was expected.
Annemarie G - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlik geslaap en ontbyt was heerlik ten spyte van "loadshedding".
Annekie F - Sep 2022
Algehele gradering
Pragtige ou huis.
Angeline V - Sep 2022
Algehele gradering
Skoon en netjies. Heerlike verblyf.
Neill F - Sep 2022
Algehele gradering
Awesome stay.
Pieter S - Sep 2022
Algehele gradering
Stylvol, elegant met karakter. Vloedgeskiedenis eenvoudig en met deernis uitgestal.
Sophia J - Sep 2022
Algehele gradering
Ek kan Herambi met gerustheid aanbeveel. Die personeel is ongelooflik hulpvaardig en vriendelik.
Nikki V - Aug 2022
Algehele gradering
A lovely host and comfortable stay.
Philip D - Aug 2022
Algehele gradering
Onaangename ervaring.
Lees meerPierre O - Jul 2022
Algehele gradering
Toeganklik, skoon & veilig.
Katinka B - Jul 2022
Algehele gradering
This was our second stay - always a pleasure.
Ammarah M - Jun 2022
Algehele gradering
Excellent place to rest after a long day of traveling. Great overnight spot. Very clean and quiet with secure parking.
Richard M - Apr 2022
Algehele gradering
Overnight stop between Cape Town and Karoo.
Michiel D - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlike kuier in weelderige en statige ou herehuis, baie netjies en skoon.
Amelda B - Mrt 2022
Algehele gradering
Veilige gerieflike skoon verblyf.
Lees meerChristine B - Mrt 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en rustige nagrus.
Daan B - Feb 2022
Algehele gradering
Die badkamer opset ’n probleem.
Ferdinand G - Feb 2022
Algehele gradering
Personnel friendly and accommodating.
Llewellyn C - Jan 2022
Algehele gradering
Netjies, stil area.
Marina V - Jan 2022
Algehele gradering
Lekker rusplek
Esta C - Des 2021
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en mooi.
Douwlina N - Des 2021
Algehele gradering
Was okay.
Pierre-johan F - Des 2021
Algehele gradering
Vinnig en maklik en netjies.
Werner F - Nov 2021
Algehele gradering
Vriendelik, skoon, veilig en baie mooi.
Benjamin O - Nov 2021
Algehele gradering
Aangenaam
Willie R - Sep 2021
Algehele gradering
Ons het gerieflik gebly en die geriewe was voldoende, maar die ontvangs kan verbeter.
Derick V - Sep 2021
Algehele gradering
Genotvol.
Mariandl P - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtige blyplek in klassieke elegante huis.
Marina L - Aug 2021
Algehele gradering
Vriendelik gasvryheid.
R J - Aug 2021
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Madri V - Aug 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly en sal definitief aan ander voorstel.
Christa V - Aug 2021
Algehele gradering
Aangename plek om oor te slaap. Voertuig en my verblyf baie veilig.
Gerhard S - Jul 2021
Algehele gradering
Lekker gebly in 'n baie mooi huis!
Maryke G - Jul 2021
Algehele gradering
Goeie diens ontvang.
Karen M - Mrt 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs by Herambi.
Belinda G - Feb 2021
Algehele gradering
Stil omgewing. Pragtige huis. Heerlike etes.
Jessica S - Feb 2021
Algehele gradering
Comfortable, clean and safe overnight stay.
Danie N - Feb 2021
Algehele gradering
Goed gemeubileerde en netjiese kamer, maar ontvangs minder as vriendelik en klagte oor lopende toilet nie opgelos.
Adri M - Jan 2021
Algehele gradering
Comfortable and had a good rest.
Rouvierre Howell H - Jan 2021
Algehele gradering
Shower stall with toilet in not ideal for two persons sharing.
Hester U - Des 2020
Algehele gradering
Ons het in kamer 1 van die lieflike ou geskiedkundige huis oornag. Alles was netjies, skoon en gerieflik soos op webwerf gesien.
Lees meerCollette G - Des 2020
Algehele gradering
Gasvry. Netjies. Pragtige huis.
Xander G - Des 2020
Algehele gradering
Baie netjiese en veilige verblyf.
Marinda H - Des 2020
Algehele gradering
Rustig
Esme O - Des 2020
Algehele gradering
Skoon, gerieflike verblyf.
Willem V - Des 2020
Algehele gradering
Heerlike verrassing na 'n lang dag op die pad.
Lees meerWiehan S - Nov 2020
Algehele gradering
Die verblyf is perfek vir 'n nag se oorslaap.
Alan M - Okt 2020
Algehele gradering
Overnight stay.
Chris V - Okt 2020
Algehele gradering
Was perfekte plek om oor te slaap op pad Kaapstad toe.
Jan B - Okt 2020
Algehele gradering
Pragtige ou herehuis.
Lees meerJeff J - Sep 2020
Algehele gradering
Super stop over home.
Johan B - Sep 2020
Algehele gradering
Sien sterre
Len V - Sep 2020
Algehele gradering
Baie Netjies en vriendelike diens
Dee B - Sep 2020
Algehele gradering
Ok for quick overnight stay.
Willie M - Sep 2020
Algehele gradering
Pragtige antieke atmosveer.
Loni E - Mrt 2020
Algehele gradering
Friendly service. Efficient. But very dirty under beds.
Elize S - Feb 2020
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Elaine V - Jan 2020
Algehele gradering
Heerlike, rustige, stil oornagplekkie vir die reis op pad Kaap toe.
Leon V - Des 2019
Algehele gradering
Pragtige netjiese skoon plek met lugversorging in kamers vir daar die warm Karoo somer.
Mark M - Des 2019
Algehele gradering
Very convenient destination en route to Cape Town from Johannesburg.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie gerieflike bestemming en route na Kaapstad vanaf Johannesburg.
Gegewe die stand van elektrisiteitsvoorsieing, is 'n kragopwekker 'n standaardgerief. Maar buiten dit is alles goed.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Gerrie K - Nov 2019
Algehele gradering
'n Ideale oorslaap gastehuis.
Joan B - Nov 2019
Algehele gradering
Everything fine except bed linen.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Alles goed behalwe beddegoed.
Inklok was maklik en doeltreffend. Die huis is pragtig en mooi versier, maar die kwaliteit/netheid van die beddegoed vir ons was die grootste nadeel. Die wit lakens en die dekbed was snaaks, verslyt en bevlek. Een van die kussings op ons bed was so snaaks dat ons dit nie kon gebruik nie. Toe ek dit die volgende oggend aan die enigste personeellid aan diens rapporteer, was sy baie ongeïnteresseerd.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Adriaan V - Okt 2019
Algehele gradering
Baie vriendelik, netjies en 'n awesome ontbyt.
Lee S - Sep 2019
Algehele gradering
Beautiful building.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige gebou.
Pragtige gebou, groot stoep. Dit was histories interessant om by Herambi te bly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Jacquelyn A - Aug 2019
Algehele gradering
Convenient stop in a scenic area.
Isabel M - Jul 2019
Algehele gradering
Gerieflik, rustig en netjies.
Marthinus Christoffel G - Mei 2019
Algehele gradering
Baie rustig en ontspannend.
Philip G - Mei 2019
Algehele gradering
Pragtig, netjies, goed geleë met vriendelike personeel.
Deon V - Mei 2019
Algehele gradering
Pragtige huis, baie vriendelike gasvrou.
Anne-marie V - Mei 2019
Algehele gradering
Baie rustige en gasvrye omgewing.
Pieter N - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlik oornag na 12 ure op die pad.
Reinette H - Feb 2019
Algehele gradering
Heerlike ontspanne kuier in 'n pragtige, rustige woonplek.
Eljo V - Jan 2019
Algehele gradering
Lekker oornag gerus.
Vernon V - Jan 2019
Algehele gradering
Gerieflik oornag.
Dalene G - Jan 2019
Algehele gradering
Baie ruim, netjies en gesellig.
Mareli S - Jan 2019
Algehele gradering
Charming and comfortable stopover in Laingsburg.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Bekoorlike en gemaklike oornagplek in Laingsburg.
Ek is baie warm ontvang by inklok, en die gastehuis het alles wat jy nodig het. Pragtige, hoë plafonne, baie ruimte, uitstekende ligging (slegs 'n paar honderd meter van die snelweg, maar baie stil). Toegang tot die kombuis was 'n pluspunt. Ek sal Herambi beslis as 'n stop in Laingsburg aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Riaan V - Des 2018
Algehele gradering
Uitstekend! Waarde vir jou geld!
Erin M - Des 2018
Algehele gradering
Always a lovely stay and reasonably priced!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Altyd pragtige verblyf en bekostigbaar!
Ek het verskeie kere by Herambi gebly en dit is elke keer 'n vreugde. Die kamer is skoon en jy het alles wat jy nodig het. Die personeel is altyd behulpsaam en vriendelik. Ek het ook besef dat Herambi van die meer bekostigbare verblyf is en dit is beslis waarde vir geld! Alhoewel dit bekostigbaar is, skeep hulle jou nie af nie en maak hulle seker jy het 'n lekker tyd. Ons sal weer by Herambi oorbly! Dankie!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Schalk F - Des 2018
Algehele gradering
Goeie oornagpunt.
Walter P - Des 2018
Algehele gradering
Dit was baie gemaklik en netjies en het als gehad wat ons nodig gehad het vir een aand se oorslaap.
Lees meerRicky N - Des 2018
Algehele gradering
Uitstekend!
Fiona C - Nov 2018
Algehele gradering
Lovely place - loved the historical feel.
Marie V - Okt 2018
Algehele gradering
Jacob se vriendelikheid en hulpvaardigheid is uitstekend!
Joey S - Okt 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik en skoon, lekker ontbyt.
Dennis M - Okt 2018
Algehele gradering
Great for business travel.
Agatha B - Okt 2018
Algehele gradering
Oornagverblyf in Laingsburg oppad huis toe van Seepunt af.
Lees meerHester N - Okt 2018
Algehele gradering
Plek is pragtig reggemaak.
Roelf F - Aug 2018
Algehele gradering
Gerieflike akkommodasie in stil straat.
Susan P - Aug 2018
Algehele gradering
'n Baie gerieflike oornagplek op pad Kaap toe.
Heidi F - Jul 2018
Algehele gradering
Fantastiese, stil, aangename plek. Jacob en sy span is uitmuntend. Kamers is ruim en gerieflik.
Pieter V - Jun 2018
Algehele gradering
Baie aangename huis en kamer, met vriendelike ontvangs, dankie!
Lees meerLorraine V V - Mei 2018
Algehele gradering
Verblyf was ongelooflik!
Karin H - Mei 2018
Algehele gradering
A very nice accommodation.
Rika C - Mei 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
De Wet L - Apr 2018
Algehele gradering
Rustige atmosfeer, kamers netjies met alles wat jy benodig. Vriendelike personeel.
Hein D - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie mooi gebou en kamer. Ook stil en rustig.
Desire D - Mrt 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Cecil O - Mrt 2018
Algehele gradering
Ordentlik gewees.
Michele N - Feb 2018
Algehele gradering
Rustig en salig.
Wouter B - Feb 2018
Algehele gradering
Gemaklik, gerieflik, vriendelike hulpvaardige diens.
Diako M - Jan 2018
Algehele gradering
Place is neat, staff are friendly.
Cobus F - Jan 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam en rustig.
Karinda B - Jan 2018
Algehele gradering
Gerieflik genoeg vir oornagpunt na die Kaap.
Lees meerJetane C - Jan 2018
Algehele gradering
Vriendelike diens, skoon en netjiese kamer.
Noleen M - Des 2017
Algehele gradering
Excellent.
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Imari V - Des 2017
Algehele gradering
Pragtige ou huis.
Isabel M - Nov 2017
Algehele gradering
Vriendelike, bekwame diens
Ivan U - Nov 2017
Algehele gradering
Lekker om by Herambi aan te kom na 'n dag op die pad.
Pieter S - Sep 2017
Algehele gradering
Het voldoen aan ons behoefte om net oor te slaap.
Deidre V - Aug 2017
Algehele gradering
Ons was vreeslik beïndruk en het dit baie geniet.
Annerita B - Jun 2017
Algehele gradering
Prentjie mooi!
Karin H - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie vriendelike diens.
Annelize L - Jan 2017
Algehele gradering
Ons het welkom gevoel en heerlik rustig gebly.
Mary P - Des 2016
Algehele gradering
Dit was 'n besonderse fantastiese kuiertjie.
Wilna M - Des 2016
Algehele gradering
Billik in Desember, koel, huislik en rustige verblyf.
Michelle S - Des 2016
Algehele gradering
'n Ondervinding.
Elizabeth V - Des 2016
Algehele gradering
Gerieflik en voldoende oornagverblyf.
Alta K - Des 2016
Algehele gradering
Pragtige kamer, en suite net met tye bietjie ongemaklik omdat dit min privaatheid bied.
Chris B - Nov 2016
Algehele gradering
Was 'n genotvolle rusplek vir die aand.
Gerhard E - Sep 2016
Algehele gradering
Besonders skoon en netjies gewees in 'n lieflike, opgeknapte ou huis.
Annelien R - Aug 2016
Algehele gradering
Dit was rustig, veilig en aangenaam.
Lees meerAnonieme gas - Jul 2016
Algehele gradering
Albertus B - Apr 2016
Algehele gradering
Beautiful little old style Karoo house - warm & friendly!
Elize O - Mrt 2016
Algehele gradering
Lekker, maar daar is plek vir verbetering.
Elzabe R - Mrt 2016
Algehele gradering
Our stay at Herambi Guest House was a bit sad.
Theo G - Des 2015
Algehele gradering
Kan beslis aanbeveel om lekker te rus.
Elsie C - Okt 2015
Algehele gradering
Netjiese eenheid vir oorslaap.
Jacobus G - Sep 2015
Algehele gradering
Ons het die baie geniet.
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Willem Destroo-straat 14, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom