Hemelsbreed Farm
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 4 Jun 2024 tot 27 Jun 2024.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elsenkloof Plaas, Erfdeel 10, Roete 406, Greyton, 7233, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 600R1 360 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Hemelsbreed Farm bied selfsorgkothuise in Greyton, 'n area wat veral bekend is vir sy skilderagtige roetes, staproetes en ikoniese besienswaardighede, soos die Greyton Natuurreservaat, Greyton Saturday Morning Market en Von Geusau's Belgian - Style Chocolates. Die plaas is die perfekte wegbreek vir diegene wat uit die stad wil ontsnap.
Verblyf word in 3 eenhede met slaapplek vir 12 gaste aangebied. Die eenhede is Wildevy-plaashuis, Witpeer-kothuis en Olienhout-kothuis. Elke kothuis het 'n privaat ingang, aparte slaapkamers, 'n badkamer met 'n stort of bad of albei, 'n goed toegeruste kombuis met al die nodige toebehore om maaltye voor te berei, 'n leefarea met 'n kaggel en 'n stoep.
Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area en veilige parkeerplek in, en gaste kan die plaas te voet verken. Troeteldiere wat goed gemanierd is, is welkom indien dit vooraf gereël word.
Aktiwiteite in die area sluit perdry, voëlkyk, fietsry, bergfietsry, tennis, visvang, wynproe, begeleide staptogte en swem in.
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Estelle Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 119
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Elsenkloof Plaas, Erfdeel 10, Roete 406, Greyton, 7233, Wes-Kaap
- Gaste dink Hemelsbreed Farm het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elsenkloof Plaas, Erfdeel 10, Roete 406, Greyton, 7233, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom