Hart'nDiaz
Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6. Geldig vir verblyf vanaf 1 Apr 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Estoril Villas 92, Diazstrand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R850R729 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Hart'nDiaz is geleë in Estoril Villas, 'n veilige kompleks in Diaz-strand, tussen Mosselbaai en Hartenbos. Dis net 150 m van die strand en die Diaz-waterpark af. Dis ook stapafstand vanaf verskeie restaurante en winkels.
Dié woonstel het slaapplek vir 6 en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 'n stapelbed met 'n dubbelbed onder en 'n enkelbed bo. Daar is 'n slaapbank in die leefarea. Die badkamer het 'n bad en stort.
Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n TV met Netflix, Showmax en DStv Now. Daar is ook gratis WiFi. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, ketel, mikrogolfoond, braaipan, broodrooster, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n wasmasjien, tuimeldroër, strykyster en haardroër in die eenheid. Beddegoed word voorsien, maar bring asb. jou eie handdoeke saam.
Die leefarea lei na 'n beskutte balkon met skuifvensters. Die balkon het ook 'n ingeboude braai. Daar is veilige parkeerplek onder skadunet op die perseel. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie en rook is streng verbode.
Slaapplek
’n Bespreking by Hart'nDiaz sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Johannes Hyronimus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Jaar gelys 5
Ligging
- Estoril Villas 92, Diazstrand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Hart'nDiaz het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Voorbaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Estoril Villas 92, Diazstrand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom